Page 1 of 1

Ops Mooihuil plakkers en "Badges"

Posted: Fri Aug 17, 2012 8:45 am
by Ian
Vir die manne wat nie plakkers en "Badges" gekry het nie kan my PM met:
Naam  en  Posadres dan stuur ek dit aan.

Die plakkers is 200 * 200

Ek sal bly wees as dit so spoedig as moontlik kan plaasvind want ek moet dit bestel.

Groete Ian

Re: Ops Mooihuil plakkers en "Badges"

Posted: Fri Aug 17, 2012 9:25 am
by Ian
Vir die manne wat nie plakkers en "Badges" gekry het nie kan my PM met:
Naam  en  Posadres dan stuur ek dit aan.

Die plakkers is 200 * 200
GEEN KOSTES
Ek sal bly wees as dit so spoedig as moontlik kan plaasvind want ek moet dit bestel.

Groete Ian

Re: Ops Mooihuil plakkers en "Badges"

Posted: Sat Sep 15, 2012 7:14 pm
by Ian
Manne

Ek het vandag eers die badges en plakkers ontvang. Ek gooi dit Maandag in die pos vir die manne wat nie gekry het nie.

Groete

Re: Ops Mooihuil plakkers en "Badges"

Posted: Sun Sep 16, 2012 10:24 am
by prohunt
Baie dankie Ian, waardeer.