Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne, dit was lekker, hoop ons word gespaar vir volgende jaar.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ek wonder net of sekere twee manne nog ontou hulle beloftes maak skuld. Een sit hoeka ver so ek sal maklik my betaling kan gaan afhaal, die ander stuur ek net grasdak toe, daar sal oom Louis hom hou tot ek my betaling afgehaal het. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"