Page 1 of 1

Gevind -- Blesbok karkaste !!!

Posted: Wed Aug 15, 2012 7:05 pm
by HeinrichPrinsloo
Naand almal !!

Ek is opsoek na n Blesbok in die rondte van Pta om te skiet

Enige iemand wat weet waar en kan help laat weet asb

Dankie
Heinrich

Re: Blesbok gesoek !!!

Posted: Wed Aug 15, 2012 9:02 pm
by Cobus(Cobb)
Is dit 'n mak een wat weggeraak het??
Watter omgewing?? Ek sal help uitkyk vir hom.

Cheers

Re: Blesbok gesoek !!!

Posted: Wed Aug 15, 2012 9:25 pm
by HeinrichPrinsloo
Cobb wrote: Is dit 'n mak een wat weggeraak het??
Watter omgewing?? Ek sal help uitkyk vir hom.

Cheers

Bwawahawahawahahahahaha !!!


Lekker lag ek nou

Re: Blesbok gesoek !!!

Posted: Thu Aug 16, 2012 8:34 am
by Renier
;D ;D ;D :D :D :D

Grapgat!!!

Re: Blesbok gesoek !!!

Posted: Thu Aug 16, 2012 6:57 pm
by HeinrichPrinsloo
Het reg gekom met 4x Blesbokke

Ek soek net twee so enige iemand wat belangstel in n karkas laat weet gerus


R1000 / stuk