Middag mense
Ek wil n my PH doen maar daar is so baie plekke om van te kies. Ek het selfs gehoor party is beter as ander en ander is sommer net nie goed genoeg nie. Ek wil die jag werk werled betree. Ek werk al die laaste 10 jaar op n vee plaas maar dit is nou na n eiende gekom. Ek is bitterlik lief vir jag en het n besonderse gevoel vir die bedryf. So my vraag is watter PH "skool" sal julle vir my aan raai. Ek besef sekeres werk net in sekere provinces en dis waar jy jou licsens sal kry.
Help asb vir die regte pad om in te gaan
Groete
PH courses?
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: PH courses?
Hallo Vark.
Ek sal sonder twyfel oom Kobus Schoeman voorstel. Hy is regtig die beste in die bedryf. Jy leer ongelooflik baie by hom, en hy en sy vrou is ongelooflike mense!
Maak maar ook reg om te lag tot jou oe traan, die man het 'n puik sin vir humor...
http://www.kssafaris.com/hunting-academy-south-africa
Hy is 'n legende in die bedryf, en hy is nog self 'n aktiewe ondernemer en beroepsjagter.
Ek glo Gerhard sal my sekondeer.
Sterkte,
Hennie.

9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X

- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: PH courses?
Vark
Besluit eers in watter provinsie jy wil werk vir 'n begin. Ek is in die Oos-kaap en beveel Springvalley aan by Chappie Scott.
Groete
Kerneels

.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: PH courses?
Varkie
Het jy al werk gekry as jy hier opleiding soek? Nou skort jy net 'n reamer om daai roer van jou na iets ordentlik te sny.....

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: PH courses?
Hier is die link van PHASA:
http://www.phasa.co.za/index.php?option ... Itemid=121
Ian Goss kom ook blykbaar bo aan die lysie van bestes

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: PH courses?
Varkie,
Ek wil jou nie slegte moed in praat nie...
Maar as jy die kursus gedoen het is dit nie te se jy gaan werk kry as PH nie.
Ongelukkig as jy in plekke soos Pretoria aan n akasia boom skop val daar 5 so genaamde PH'e uit...
Ek kon nie n voltydse bestaan maak as PH nie en dus net deel tyds as PH gewerk.
My permit verval die jaar en ek gaan hom ook nie hernu nie.
Wat ek probeer se is om soveel moontlik navorsing oor die jag bedryf te doen en met ou PH'e en Outfitters te gesels.
Een van die probleme is dat die US resessie die buite landse jagters baie laat op droog het.
Soveel so dat baie van die groot Outfitters nie meer jag nie en nou in ander industriee werk.
Wat kursuse aan betref.
Kyk wie bied kursuse aan in jou provinsie.
Vir Limpopo is Oom Kobus Schoeman beslus los hande voor wat my aan betref.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: PH courses?
Ek het jou ges? jy moes jou moue afskeer!!!Gerhard wrote: