Hallo
My buurman het n mf 290 se te koop, so te s? splinter nuut, nuwe bande ens, iemand wat belangstel kan ek fotos stuur, kry nie reg om dit hier op te laai nie.
Rede vir verkoop, my buurman verkoop al sy toerusting en verhuis oorsee, ek adverteer maar want dis n goeie koop vir iemand wat n trekker soek. Pm my of skakel my by 045 9433024
