Page 1 of 1

223 rem Horady 55gr GMX

Posted: Sun Aug 12, 2012 7:46 pm
by Beretta
Manne
Weet nie of iemand ondervinding van hierdie koeels het nie wil graag koop en laai. Hornady GMX 55 gr. Laat weet maar asb.
Beretta

Re: 223 rem Horady 55gr GMX

Posted: Sun Aug 12, 2012 8:06 pm
by Pvdw
Beretta ek het gou gaan loer by HORNADY. Ek sien die GMX is 'n "gilded" koe?l. Weet jy dalk wat ditbeteken??  Waarvoor soujy dit graag wil gebruik. Ek is altyd nuuskuurig om te leer as dit kom by die 223's en hul streke.

Peet

Re: 223 rem Horady 55gr GMX

Posted: Sun Aug 12, 2012 8:25 pm
by Jaco Swart
Beretta.

Ek en n vriend skiet hulle in ons 22-250 's en hulle wek baie mooi.

Al wat my bietjie pla is die feit dat jou skoot plasing absoluut korrek moet wees. Iewers op die forum is dit al bespreek , dat jy gaan ver loop as jy verkeerde skootplasing het omdat die koeel nie n groot wond kanaal los indien jy nie n struktuur tref op die bok wat die koeel sal laat oopmaak nie. ( lees te ver terug skiet)

Indien jy kopskote skiet of die vitals mooi trek is dis vleis skade baie min en werk die koeel goed.

Hoop dit help jou.

Groetnis

Re: 223 rem Horady 55gr GMX

Posted: Sun Aug 12, 2012 8:27 pm
by Beretta
Jaco
Dankie GMX gliding metal expanding. Wat se spoed kry hy met hulle asook akuraatheid
Beretta

Re: 223 rem Horady 55gr GMX

Posted: Sun Aug 12, 2012 8:51 pm
by Jaco Swart
Beretta.

In die 22-250 skiet ek so 3400 f/s en my groepe is so duim op 200 m.

Groetnis

Re: 223 rem Horady 55gr GMX

Posted: Sun Aug 12, 2012 8:53 pm
by Beretta
Jaco
Dankie waar her jy van hulle gekoop
Beretta

Re: 223 rem Horady 55gr GMX

Posted: Sun Aug 12, 2012 9:35 pm
by Jaco Swart
VLT

Re: 223 rem Horady 55gr GMX

Posted: Sun Aug 12, 2012 9:40 pm
by Monrique (SJ)
Beretta

Wat is die 223 se twist wat jy dit wil in skiet?

Groetnis