Page 1 of 1
Dags? Manne
Posted: Sat Aug 11, 2012 8:49 pm
by BKB
My naam is Andries, ek boer in die Dordrecht distrik met Merino's en beesĀ ek is mal oor jag en 4x4 ry.Ek dink ek sal die forum baie geniet.

Re: Dags? Manne
Posted: Sat Aug 11, 2012 8:57 pm
by Herman Venter
Welkom Andries,
Jy sal verseker die forum geniet!! Hier is n paar interessante ,vriendelike mense en baie om te leer!!
Groete
Herman
Re: Dags? Manne
Posted: Sat Aug 11, 2012 8:58 pm
by BoogJagter111p
Baie welkom Andries!!
Manie
Re: Dags? Manne
Posted: Sun Aug 12, 2012 7:08 am
by Jacquesb
Welkom Andries.
Geniet die gesels en kuier op die forum.
Groete
Jacques
Re: Dags? Manne
Posted: Sun Aug 12, 2012 1:08 pm
by cg rossouw
WELKOM
Baie leersaam
CG
Re: Dags? Manne
Posted: Sun Aug 12, 2012 1:25 pm
by Pvdw
BKB welkom hier. Hoop jy geniet dit. Mooi kat wat jy daar op jou profile het.
Peet
Re: Dags? Manne
Posted: Sun Aug 12, 2012 6:00 pm
by Sniper66
welkom vanuit Kuruman,geniet dit!
Re: Dags? Manne
Posted: Mon Aug 13, 2012 6:29 am
by Cz_apie
Welkom AndriesĀ

Re: Dags? Manne
Posted: Mon Aug 13, 2012 11:05 am
by Marc
Baie welkom Andries
Glo jy sal dit geniet hier
Mooiloop
Marc
Re: Dags? Manne
Posted: Fri Aug 24, 2012 9:15 pm
by Johan Reyneke
Baie Welkom en geniet die forum saam met ons
Re: Dags? Manne
Posted: Fri Aug 24, 2012 10:16 pm
by visstok
Welkom Andries, hoop jy geniet dit hier saam ons! Watter kant van Dordrecht boer jy?
Groete Alex
Re: Dags? Manne
Posted: Sat Aug 25, 2012 8:02 pm
by theedge
Andries hi baie welkom - bly om kennis te maak
Re: Dags? Manne
Posted: Mon Aug 27, 2012 6:47 pm
by Pitbull
Hallo Andries
Welkom by die Forum en geniet dit hier.
Groete
Henno
Re: Dags? Manne
Posted: Thu Aug 30, 2012 2:08 pm
by Vlakvark
Welkom op die forum
Re: Dags? Manne
Posted: Thu Aug 30, 2012 6:11 pm
by JAGTERSREG-JRM
wELKOM OP DIE FORUM
Re: Dags? Manne
Posted: Wed Sep 05, 2012 6:28 pm
by Ferdi
Baie Welkom Andries
Jy gaan dit baie geniet hier.
Groete
Ferdi
Re: Dags? Manne
Posted: Wed Sep 19, 2012 8:18 pm
by Daan Els
Mooi, Welkom, hier is manne met baie ondervinding en advies!
Daan Els