Page 1 of 3
baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 9:28 am
by stan man
ek het sopas met iemand gepraat by die kompetisie,en dit smaak my dit was operasie' groot dood'
ek is nie tot op die nr toe seker van die hoeveelhede nie ,maar die manne het groot gegaan. daar moet n redelike verligte gevoel wees onder die skaap boere in daai omgewing. julle wetters het my tot op die been toe jaloers,ek wens ek was daar .n volgende keer dalk.
aan almal wat teenwoordig was moet ek se' bravo' geniet die dag verder en vang so n bietjie verlore slaap op. die dag kan dalk nog vrek lank raak.
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 9:36 am
by Beretta
Stan man
Hoeveel sover as jy moet skat
Beretta
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 9:54 am
by stan man
ek is net versigtig om daai een te antwoord,
ek weet nie of ek nou al mag nie maar ek kan dit se 'dit is meer as n bakkie vrag.
ek het nou net weer probeer bel om toestemming te kry vir hoeveelhede,maar dit smaak my hulle is nou besig met volwasse verversings en gebraaide rib en optel en aftrek. sodra ek meer weet laat weet ek. dit klink my daar is nog manne wat besig is om in te kom.
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 10:02 am
by Beretta
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 10:04 am
by DWB
Oom Beretta, teen Vrydag was dit al in die 90 jakke en min katte
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 10:06 am
by tau
Kom nou manne hoeveel jakkies is nou totsiens?
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 10:25 am
by stan man
land cruiser !!!!
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 10:31 am
by Beretta
Moified double cab of die gewone single cab

Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 10:47 am
by stan man
beretta is weer slimmer as n boom vol uile.

Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 10:59 am
by Beretta
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 11:02 am
by Herman Venter
Hahaha,
Beretta wil net dood seker maak voor hy opgewonde raak!
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 12:18 pm
by Beretta
Oom Pine
Ek het getry maar die man wil nie byt nie. Nie eers amper nie

Beretta
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 12:25 pm
by Vlakvark
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 12:37 pm
by Dweetster
Liewe ouers dis 'n groot kleinhuisie vol

Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 12:58 pm
by Frederik
196 oor hoe groot area dit is 'n groot getal jakke.

Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 1:26 pm
by Vlakvark
Daai man wil nie byt nie
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 1:26 pm
by Geno
Daar is nie 196 geskiet nie.
Die regte info sal deurgegee word nadat al die data verwerk is.
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 1:42 pm
by Christo
Vlakvark wrote:
Daai man wil nie byt nie
Lyk my jy vang toe n ander vis.
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sat Aug 11, 2012 1:45 pm
by Vlakvark
Kom nou man gee ons so halftyd telling
196 + hoeveel
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sun Aug 12, 2012 12:05 am
by visstok
Manne kom ons se so, vlekkie en sy familie trek nou swaar in die geweste! Die manne wat nie hier was nie het uitgemis!! Vreeslik lekker om almal te ontmoed! Maar die ding wat my die meeste verbaas het is die manne se gees!! Voorwaar dankie aan almal, almal teenwoordig gaan die sametrek nooit vergeet nie! Die min slaap is agv jys te bang om te slaap, dalk mis jy iets! Dankie Oom Taffie, die was n belewenis en vir daai geskenk! Dankie Oom Louis en Oom Francois dat ek die geleentheid gehaat het om saam Oom hulle te kon jag!! Manne by die huis, julle het uitgemis!
Groete Alex
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sun Aug 12, 2012 8:46 am
by Dweetster
Visstok dit klink nou lekker en ons sien dat baie het uitgemis en als, maar wat was die telling? Almal soek die telling broer.

Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sun Aug 12, 2012 9:26 am
by Problem Animal Control
Manne
Beslis die lekkerste naweek van my lewe gewees en ek gaan dit beslis weer doen as daar n geleentheid kom. Way die getalle aanbetref dink ek sal maar die beste wees as Taffie of Ian dit post as hulle dit goeddink,ek swyg!!!!! BAIE dankie vir almal wat daar was en dit saam geniet het,ek was eers skepties omdat my seun saam gegaan het en het gewonder wat se voorbeeld die manne sal stel vir n jong seun? Voorwaar was ek glad nie telleurgesteld nie en wil ek graag se; BRAVO manne van Jaracal,ek het n seun wat borrel van die naweek se gebeure maar meer belangrik hoe welkom die ooms hom laat voel het en met hom gesels het. Dit was voorwaar n "once in a lifetime" belewenis.
Groette
PAC
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sun Aug 12, 2012 11:01 am
by Dweetster
Dankie PAC
Dit is voorwaar baie goei trugvoer, dit maak 'n mens trots om deel van so 'n forum te wees.
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sun Aug 12, 2012 11:59 am
by cg rossouw
Willie wil jy dit nie dalk nog n bietjie invryf nie?

Ek wil sommer nou al inskryf vir volgende jaar, as daar nog oor is om te klop. Mooi Manne
Groete CG
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Posted: Sun Aug 12, 2012 12:23 pm
by Herman Venter
Lyk my dit is maar n gesukkel om getalle te kry, maar behalwe dit moet daar seke ook so paar fototjies wees wat julle met ons kan deel?