Ruger - 375 Ruger
Posted: Wed Aug 08, 2012 11:14 am
Hallo Manne,
Skuus as hierdie topic al voorheen bespreek is, maar ek kry dit nie.
Ons moet nou redelik haastig 'n lading aanmekaar slaan vir 'n pel van my se Ruger 375 Ruger Alaskan.
Ek is nie mal daaroor om aangejaag te word met dit nie, maar nou ja, sy baas het vanoggend vir hom ges? hy kan volgende Vrydag 'n koedoe bul op die huis gaan skiet!
Ons het Hornady Interlock 300gr Round Nose koeels gekoop vir speel, maar dis nou al wat hy het.
Hy het Hornady doppe en ek het S365, S355 en S335 en dan ook CCI 250 & 200 primers.
Gee bietjie raad asb?
Die geweer is nog oppad terug van S&O af en sal Dinsdag hier wees en daar is nog nie 'n skoot met hom geskiet nie.
So ek het nie al die nodige data nie...
Dankie vir jul raad en hulp so lank.