Page 1 of 1
Ops Mooihuil borg pryse
Posted: Tue Aug 07, 2012 4:27 pm
by johan1
[img width=551 height=480]
http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_6077.jpg[/img]
[img width=560 height=289]
http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_6073.jpg[/img]
[img width=560 height=373]
http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_6072.jpg[/img]
Sterkte julle!!!!
Ons gaan brul van die koue, vanoggend sneeu in Roodepoort gehad
Re: Ops Mooihuil borg pryse
Posted: Tue Aug 07, 2012 4:44 pm
by Flip Fouche
Johan 1
Baie mooi !!!!!!!!!!
Flip
Re: Ops Mooihuil borg pryse
Posted: Tue Aug 07, 2012 6:28 pm
by tafjak
johan1
Dit is regtig 'n baie mooi prys! Pragtig!
Dankie en mooiloop
Re: Ops Mooihuil borg pryse
Posted: Tue Aug 07, 2012 7:28 pm
by johan1
dis n groot plesier, hoop die wenner sal tevrede voel
Re: Ops Mooihuil borg pryse
Posted: Wed Aug 08, 2012 8:38 am
by Monrique (SJ)
Daai is sommer 2 BAIE mooi messe en glo die manne wat hulle kry gaan jare se lekkerte met hulle he.
Groetnis
Re: Ops Mooihuil borg pryse
Posted: Fri Aug 10, 2012 7:52 am
by theedge
Man ek sal die koue kon vat vir een van daai netjiese messe

Re: Ops Mooihuil borg pryse
Posted: Thu Aug 23, 2012 10:10 pm
by morne smith
Johan1 Ek sal baie graag die mes op jou klein foto op 'n standaard foto wil sien Ek hou baie van dit wat ek sien
Morne
Re: Ops Mooihuil borg pryse
Posted: Fri Aug 24, 2012 11:44 am
by Louis102
Ek's die trotse eienaar van een van die messe

Bitter, bitter lekker mes!