Winchester Slagdoppies in Win doppe

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Winchester Slagdoppies in Win doppe

Post by Carl »

Ek het 'n pakkie gekry by 'n vriend wat ophou herlaai het. Gisteraand sommer 'n paar gelaai en ek vind hulle pas baie styf in die Winchester doppe. Wanneer ek CCI gebruik glip hulle amper los in. Beide is Large Rifle. Het iemand dit al gekry?

Nou wonder ek so SD wat maklik inglip, gaan dit nie platter gedruk word met die skoot? Want ek sit met die verskynsel op die 270 en ek is nie naby maks.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Winchester Slagdoppies in Win doppe

Post by tau »

Ek weet nie baie nie, behalwe dat ek haat die Russiese primers. hulle wil ingevordeer word. Ek geniet die CCI primers. Al is jou pockets almal gesny wil die russe net nie in nie.

Die feit dat mens sukkel om elke keer dieselfde primers te kry help ook nie. Hierdie is my laaste 4 probeer slae. Ek koop altyd soveel CCI as wat hulle my toelaat, maar iewers is daar altyd 'n tekort dan vat ek maar weer wat hulle het..
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure324.jpg[/img]
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
22-250 Sniper
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm

Re: Winchester Slagdoppies in Win doppe

Post by 22-250 Sniper »

Party primers is sagter as ander ek het vir lank met win primers geskiet maar gebruik nou S&B want die handelaar beperk my nie op hoeveelhede nie ek verkies om batch no te koop
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
Post Reply