dagse
wat sal die verskil weres tussen die twee primers. ek sien mens kry vir die 308 doppe vir small, en large primers.
net nog 'n vraag. ek het so paar 150gr noslers wat ek wil vervang met die vmax. kan ek hul net uitkap, en ander punt insit? of moet hy weer gesize raak? daai hammer veilig met lewendige rontes?
small vs large primer?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
small vs large primer?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: small vs large primer?
Cassie
Daai hammer is dood veilig as jy hom uit gekap het ,resize hom net weer met 'n NK matrys sonder decaping pin of FL matrys sonder decaping pin

Cassie jy kan sommer die hele expander ball met decapping pin verwyder en hom net met NK of FL matrys resize sonder expander ball

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: small vs large primer?
Net n tip. As jy uitkap moet nie probeer drie dinge gelui doen soos ek nie, netnou kap jy aan die verkeerde kant. hehehe
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: small vs large primer?
Cassie
Ek resize my doppe wat uit my eie geweer kom (let wel my eie geweer) deesda sonder die expander ball dan kry ek beter "concentrisity" maar ja jy kan net die pennetjie uit haal en die expander ball nog daar los
Jy haal die pennetjie uit want jy wil die slagdoppie mos nie uit druk nie, en hy is nog lewendig en jy kan hom nog gebruik