Page 1 of 1

vleis meule

Posted: Sat Aug 04, 2012 9:25 pm
by JACBAD
Hallo almal

Ek wil graag weet watter tipe elektriese vleismeule die beste waarde vir geld is. Wou eers n handmodel koppel aan motor maar kry deesdae net modelle van China. Kyk nou na elektries maar soek raad ivm  master cut, butcherquip , trespade  ens.
no 22 meule is heeltemal groot genoeg, sal seker nooit iets groter as n bees op een slag bewerk nie. Enige terugvoering sal waardeer word.

Dankie

Re: vleis meule

Posted: Sat Aug 04, 2012 10:27 pm
by mossie
Jacbad
Ek het n trespade 32. Werk soos n droom al vir n paar jaar. Moet egter nie e handmeule- modifikasie weggooi nie, al is die meule n Fong kong. Het so 32 op n ou Springbok saag gekoppel en hy laat waai vinniger as my Trespade. Die saag- modifikasie is net ekstra swaar en lomp om te verskuif en te vervoer.By altwee is die groot geheim net om die lem en plaat op n vlakplaat of n stuk ruitglas met "grinding paste te slyp. Nog n tip-as jy n elektiese eenheid koop, koop sommer dadelik n spaar bushing wat agter teen die wurm pas, saam en smeer die bushing met n bietjie kookolie elke keer as jy die masjien gebruik.

MOSSIE

Re: vleis meule

Posted: Sun Aug 05, 2012 11:15 am
by grumpy
Blok, kom bietjie in met daai groot skoene van jou of Johan1!!!! ;D ;D ;D ;D ;D

Re: vleis meule

Posted: Mon Aug 06, 2012 2:33 pm
by Vlakvark
Ek het 'n Reber 12 en ek dink nie vir huis gebruik en 'n bees op 'n slag werk het jy groter nodig nie

Continuous duty, electric induction motors. Cooling fan, fan cover and tight switch condenser box are made in plastic material (fan cover stainless steel in 9503 and 9504). Body propeller and ring nut in tin plated food grade cast iron. Self sharpening knife and plate in hardened steel (stainless steel in 9503).

Reber meat mincers are equipped with one plate (6mm holes in 9501 and 9502, 8mm in other models), with different plates available for purchase separately. Filler funnels and plastic supports for filling can also be purchased separately.

Motor:
500 W

Dimensions:
52x27x32

Weight:
15kg

Capacity:
50-90kg per hour


http://www.foodquip.com.au/reber-meat-m ... e.tpl.html