dagse
wie van julle skiet ligter as 55gr in jul 22-250? ek sien op hornady se ballistic chart 'n 30gr gaan darm plat hol, amper 'n duim platter as die 55gr.
of raak die 30gr te lig vir jakkals en wind omstandighede?
wat het jul al probeer?
30, 40, 50, 55gr koeels vir 22-250
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
30, 40, 50, 55gr koeels vir 22-250
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 30, 40, 50, 55gr koeels vir 22-250
lyk vir my die 50gr doen die beste. hy val 1" minder as 'n 55gr op 300m. dis volgens die tabelle.
HOU HOM DAAI DIKTE