Dags?
Nadat ek al julle opmerkings hier gelees het, wil ek ook graag die QL en OBT probeer.
Terwyl ek solank die QL propram in die hande probeer kry, wil ek graag weet of iemand my solank sal kan help met 'n lading en spoed vir die Hornet?
Watter inligting gaan julle van my (geweer) benodig?
Groete
Inligting benodig
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Inligting benodig
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Inligting benodig
Ludwig, baie dankie, sal alles bymekaar kry, kan ek dit dan weer hier pos?
Groete
Aim small, miss small