Page 1 of 1

Jag memories The Edge

Posted: Wed Apr 28, 2010 9:34 pm
by theedge
VlakvarkImage
RooibokImage
BosvarkImage
BlesbokImage
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Ag die omstandighede het my nie gelaat om regit mooi fotos te neem nie verskoon die bloed


Image

Nog Rooikatte

Image

Re: Jag memories The Edge

Posted: Thu Apr 29, 2010 12:02 pm
by Ponkie
Baie mooi fotos Oom! veral die bosvarke is 'n paar menere!

Re: Jag memories The Edge

Posted: Thu Apr 29, 2010 9:56 pm
by theedge
Thanks ponkie

Re: Jag memories The Edge

Posted: Fri Mar 11, 2011 10:19 pm
by theedge
So Paar ander

Image

Image

Hierdie was nie gepose nie die man was besig om die drom na die kudu te trek- hy wou op die drom staan ek wou hom afneem en ja dit was die foto.

Image

Re: Jag memories The Edge

Posted: Fri Mar 11, 2011 10:24 pm
by Monrique (SJ)
Netjiese koedoe daai.

Groetnis

Re: Jag memories The Edge

Posted: Sat Mar 12, 2011 4:31 am
by theedge
Die een wat ek by staan 172 kg uitgeslag Dankie SJ

Re: Jag memories The Edge

Posted: Sun Apr 28, 2013 11:56 pm
by theedge
http://i221.photobucket.com/albums/dd88/raysfoto/VlakvarkBuffelshoek201209022_zps4ecffecd.jpg

Naweek se jakkie
http://i221.photobucket.com/albums/dd88/raysfoto/DSC00241_zps1b482ca9.jpg

http://i221.photobucket.com/albums/dd88/raysfoto/DSC00243_zps9baf9344.jpg

http://i221.photobucket.com/albums/dd88/raysfoto/DSCN5516-1_zps153ce57b.jpg

http://i221.photobucket.com/albums/dd88/raysfoto/DSCN5519-1_zpsfbe5a3bd.jpg

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 6:31 am
by DWB
Baie mooi oom blikkies

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 7:03 am
by Marc
Baie geluk Oom, paar mooi Kudu's daar !

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 7:12 am
by BRNO (Pierre)
Jy het al n paar mooi diere laat val. Daai jong by die drom lyk sommer asof hy so half aan die skelm smile is :)

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 7:56 am
by NEGE3
BRNO .06 (Pierre) wrote:Jy het al n paar mooi diere laat val. Daai jong by die drom lyk sommer asof hy so half aan die skelm smile is :)
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 12:14 pm
by theedge
NEGE3 wrote:
BRNO .06 (Pierre) wrote:Jy het al n paar mooi diere laat val. Daai jong by die drom lyk sommer asof hy so half aan die skelm smile is :)
:laugh: :laugh: :laugh:
Hy was besig om die drom nader te trek en dit is ook op daai geleentheid wat ek hom toe roep en ja die foto is toe daar.

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 12:44 pm
by PWV
theedge,

Het jy tyd om iets anders ook te doen? Lyk my jy is baie bevoorreg? ??? ???

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 1:19 pm
by theedge
Pieter Willem Vorster wrote:theedge,

Het jy tyd om iets anders ook te doen? Lyk my jy is baie bevoorreg? ??? ???
Soms is daar so tydjie nie altyd nie.

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 1:23 pm
by henried
Geluk ,baie mooi.

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 1:30 pm
by Carl
Lekker stories wat hier vertel word. Daai drom koedoe is groot!

Re: Jag memories The Edge

Posted: Mon Apr 29, 2013 8:12 pm
by PWV
Theedge
Hierdie was nie gepose nie die man was besig om die drom na die kudu te trek- hy wou op die drom staan ek wou hom afneem en ja dit was die foto.
Wonder of "rigor mortis" nie al ingetree het en daardie ou dit agtergekom het nie?

Re: Jag memories The Edge

Posted: Tue Apr 30, 2013 8:11 am
by theedge
Pieter Willem Vorster wrote:Theedge
Hierdie was nie gepose nie die man was besig om die drom na die kudu te trek- hy wou op die drom staan ek wou hom afneem en ja dit was die foto.
Wonder of "rigor mortis" nie al ingetree het en daardie ou dit agtergekom het nie?
:): Ja ek dink nou daaraan as ek so na daai smile kyk was enige iets moontlik :laugh: :laugh:

Re: Jag memories The Edge

Posted: Tue Apr 30, 2013 9:25 am
by Riaan Beeslaar
Baie mooi en wel gedaan