Page 1 of 1

416 Rigby Herlaai Data

Posted: Thu Jul 26, 2012 11:13 am
by Alvar
More manne

Herlaai enige van julle vir die 416 Rigby en wat is julle resep?

Ek laai 400gr Barnes TSX in 'n Norma Dop, CCI Large Rifle Magnum Primer voor 86gr S365 en my ander lading is 400gr Hornady Interlocks, Norma Dop, CCI Large Rifle Magnum Primers voor 89gr S365.

Groete

Alvar