Page 1 of 1

Interessante mes

Posted: Wed Jul 25, 2012 5:14 pm
by Nickvn
Hier is n interessante mes wat ek nou die dag gesien het. n Vriend van my versamel messe en ek het nou die dag bietjie na sy messe gekyk en hierdie een was vir my baie besonders. Dit lyk redelik oud en die skede is al bietjie verslete.

[img width=560 height=420]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... 5c5810.jpg[/img]

Die mes en sy skede

[img width=560 height=420]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... 6b5137.jpg[/img]

Die mes soos hy uit die skede kom. Kan dan gebruik word as kort mes.

[img width=560 height=420]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... fd9bd5.jpg[/img]

Hy kan ook oop gemaak word en gebruik word as n langer mes.

[img width=560 height=420]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... 023921.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... 55214d.jpg[/img]

Hier is nou n challenge vir al julle mes maker manne.

Re: Interessante mes

Posted: Wed Jul 25, 2012 5:22 pm
by Dweetster
Dit is nogals besonders.

Re: Interessante mes

Posted: Thu Jul 26, 2012 8:31 am
by SV MAD (Henk)
janee, dit lyk pragtig!

Re: Interessante mes

Posted: Sun Aug 05, 2012 6:16 am
by WillJak
Nick, die mes is die sg "folding Bowie" en is in die eerste en selfs tweede W?reld Oorlog aan veral die Duitse artilleriste uitgereik. Soos jy s?, mens kan hom as beide kort en lang mes gebruik. In die eerste oorlog en selfs in die tweede, is perde en muile baie maal gebruik om kanonne te trek en die mes se doel was om dooie perde uit die harnas te kan sny, en as hy oopgevou is, gewonde perde van kant te kan maak as hulle te veel spook en spartel in die tuig.

Re: Interessante mes

Posted: Sun Aug 05, 2012 8:12 am
by Gerhard
Dis nou baie interesant...

Dankie vir die fotos Nick.

WillJak dankie vir die inligting

Re: Interessante mes

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:07 pm
by Nickvn
Dankie Willjak, sal so aan my vriend ook aangee.