Skietbaan veiligheid

Post Reply
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Skietbaan veiligheid

Post by .220 Swift »

Manne

Ons almal skiet ons gewere in. Die meeste van ons doen dit maar op ons eie; in terme van skiet veilgheid het ons dus net onsselwers om oor te worry.

Maar selfs dit hou risko in ? soos die twee youtube video?s wys.

Wat dink julle het hier verkeerd geloop?

Groetnis

.220 Swift

Image

Image
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
Post Reply