Page 1 of 1

SV se slagkamer

Posted: Tue Jul 24, 2012 9:51 am
by SV MAD (Henk)
Manne, was die afgelope naweek op Mount Tragelaphus gewees so 20km buit Swartruggens.
Awesome boogplaas, baie aksie. Het 20 minutes gesit, toe kom kuier die koedoes en rooibokke al
Ek het met my Maxxis 35 op 95.5 pond en 600gr pyle (teen 302fps) 3 diere geskiet

Eerstens het 'n vlakvark sog ingekom Vrydagoggend om 10:00, en toe sy rustig by die water is, het ek haar geskiet. sy het so 100m gegaan voor haar petrol opgeraak het
[img width=560 height=408]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 2461_1.jpg[/img]

Toe het ek die BWB koei geskiet (lees review hier http://jaracal.com/index.php/topic,12962.0.html), die koei het 5 meter gegaan voor sy dood neergeslaan het
[img width=560 height=331]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 2468_2.jpg[/img]

Em die rooibok ooi het ek vir 'n vriend geskiet, sy het so 40m gegaan, stil gaan staan en toe knak haar bene. Ek het haar sien val uit die hide uit. My pyl het ek nog so 60m anderkant die bok opgetel
[img width=560 height=314]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 012492.jpg[/img]

En toe was die lekker kuier saam met vriende, vleisie tan. Dit is 'n uitsonderlike jagplaas en my plek is reeds bespreek vir volgende jaar.
[img width=560 height=314]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 012484.jpg[/img]

[img width=560 height=314]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 012477.jpg[/img]

[img width=560 height=314]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 012452.jpg[/img]

En 'n nuuskierige besoeker by die hide
[img width=560 height=314]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 012447.jpg[/img]

Re: SV se slagkamer

Posted: Tue Jul 24, 2012 9:53 am
by Geno
Henk, baie mooi fotos. Geluk my maat!

Re: SV se slagkamer

Posted: Tue Jul 24, 2012 9:55 am
by Gerhard
Lekker man Henk!!!

Geluk man.

Re: SV se slagkamer

Posted: Tue Jul 24, 2012 10:00 am
by SV MAD (Henk)
Dankie manne

Re: SV se slagkamer

Posted: Tue Jul 24, 2012 10:08 am
by G-force
Nice fotos en mooi geskiet!

Re: SV se slagkamer

Posted: Tue Jul 24, 2012 10:12 am
by henried
Geluk, mooi gedoen.

Re: SV se slagkamer

Posted: Tue Jul 24, 2012 11:22 am
by BRNO (Pierre)
Baie geluk Henk. Daai BWB is regtig mooi!

Re: SV se slagkamer

Posted: Tue Jul 24, 2012 1:59 pm
by Eugene
Baie geluk!  :)

Re: SV se slagkamer

Posted: Tue Jul 24, 2012 9:22 pm
by theedge
BAie geluk

Re: SV se slagkamer

Posted: Wed Jul 25, 2012 8:18 am
by SV MAD (Henk)
Baie dankie manne

Re: SV se slagkamer

Posted: Wed Jul 25, 2012 9:04 am
by Roger
Goed gedoen Henk.

Groete,
Roger!

Re: SV se slagkamer

Posted: Wed Jul 25, 2012 10:11 am
by FCLoretz
Baie goed gedoen Henk.

Re: SV se slagkamer

Posted: Wed Jul 25, 2012 10:16 am
by Freek
Henka, geluk ou maat. Goeie verslag. Wat 'n voorreg... 8)

Re: SV se slagkamer

Posted: Wed Jul 25, 2012 2:40 pm
by Marc
Nice, baie geluk  8)

Re: SV se slagkamer

Posted: Fri Jul 27, 2012 9:20 am
by Musketeer
Baie geluk Henk!!