Page 1 of 1

Watter scope ringe en basisplate????

Posted: Tue Jul 24, 2012 9:40 am
by Gideon@1
M?re

Ek het die volgende:

Howa Talon 300 Win Mag en

Hawke Sidewinder TAC 6.5-20 x 42mm, 30mm TubeĀ  teleskoop

My vrae is die volgende:

Watter tipe ringe en basisplate?

One piece mountsĀ  of Two piece mounts?

Is die Picatinny rail sisteem die moeite werd?

Gaan jag en benchrest met die geweer.

By voorbaat dank

Gideon

Re: Watter scope ringe en basisplate????

Posted: Tue Jul 24, 2012 9:51 am
by LUAN
Ook die hoogte van die mounts is belangrik. Sal jy wegkom met medium mounts vir scopes met 44-50mm objective?

Re: Watter scope ringe en basisplate????

Posted: Tue Jul 24, 2012 10:29 am
by Gideon@1
Oops vergeet om die vragie by te sit.

Watter "make", firma s'n is die beste om te gebruik?

Thanx
Gideon