Page 1 of 1

303 - headspace problems

Posted: Mon Jul 23, 2012 8:14 pm
by jaracal
Hiermee 'n artikel wat Wicus so gaaf was om die "link" te forward vir die ouens wat probleme het met 303.
http://www.milsurps.com/content.php?r=2 ... for-.303-s

Groete
Heinrich

Re: 303 - headspace problems

Posted: Mon Jul 23, 2012 9:31 pm
by 404Jeff
Dit se dit alles. Gebruik net jou grys stof! Dankie hoop ander 303 laaiers lees mooi!

Re: 303 - headspace problems

Posted: Tue Jul 24, 2012 8:27 am
by Biltong
Heinrich, dis my plesier -hoop dit help die .303 manne en ander ook om die interne ballistiek en kopspasie ding beter te verstaan.

Groete
Wicus

Re: 303 - headspace problems

Posted: Tue Jul 24, 2012 9:53 am
by Gideon@1
Hier is nog 'n link.

http://www.303british.com/id28.html

Groete

Gideon

Re: 303 - headspace problems

Posted: Tue Jul 24, 2012 11:14 am
by tau
Baie baie dankie Wicus

Daardie illustrasie maak dit so maklik om te verstaan.

Re: 303 - headspace problems

Posted: Tue Jul 24, 2012 1:11 pm
by Louis Kriel
Vragie.  Om die dop op sy skouers te laat head space, (met o-ring seals, of soldeer draad of wat ook al) hoekom moet dit nuwe doppe wees?