FRATSONGELUK OF NIE

Post Reply
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

FRATSONGELUK OF NIE

Post by vlakvark1 »

Wat sal julle se
Ek lees die berig in die''Hunter-Jagter'' ;)

''n Vroulike jagter van Swede is aangekla van moord nadat die projektiel uit haar jaggeweer
dwarsdeur n elk getrek het en n 71jarige skier noodlottig gewond het''. ??? ???

Ek sal se dit is n ongeluk.           
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
basie
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm

Re: FRATSONGELUK OF NIE

Post by basie »

Vlakvark1

Hier in 'n naburige distrik het amper dieselfde so paar weke terug gebeur. Die ou het blykbaar 'n bok geskiet en omtrent 90grade van die bok het 'n werker gestaan. Die werker is dood geskiet deur 'n koeel wat seker weggeskram het. Die ou is blykbaar sommer in hegtenis geneem nadat die hof gese het dit is 'n vratsongeluk en hy kan nie toegesluit word daarvoor nie. Sy prokureur het hom toe darem uitgekry.

Mens kan nooit te versugtig wees nie.

Mooilooop
Basie
Elke Rooihond kry sy dag!!
Post Reply