watter scope
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
watter scope
as julle in my skoene was ,help kies asb.gooi maar die comments ook .
-
Zack Benade
Re: watter scope
Tokjak
Ek sal vir die 6.5 -20 gaan. My rede is dat jy in laat lig of donker beter gaan regkom met die 6.5 x.
Die field of View is ook beter met die 6.5x. Vir jag en vinnig skiet (jakkels) sal ek eerder op 'n 6.5 -20 besluit. Jy kan altyd die vergrting draai na 8x plus maar jy kan nie 'n 8.5-25 afdraai na 6.5 maal nie.
Ek is 'n man wat hou van vergroting maar saam met die lekker van vergroting sit jy met 'n klien Field of View. In die dag geniet ek my 12-42 x56 Nightforce maar in die nag drink ek eerder 'n dop langs die vuur as wat ek gaan sukkel in die nag.
Koop wys
Groete
Zack

- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: watter scope
Kan jy net tusse die 3kies of is daar ander opsies. Jou veldskiet watter afstande gaan jy jag meeste van die tyd?
vlakvark en bosvark Bvk
-
Zack Benade
Re: watter scope
Tokjak
"n Ander ding wat ek vergeet het om te noem is die kruishaar. Gee aandag en oorweging, want 'n jag kryshaar vir die nag verskil hemelsbreed met 'n varmint rectical in die dag.
Besluit mooi
"n Ander ding wat ek vergeet het om te noem is die kruishaar. Gee aandag en oorweging, want 'n jag kryshaar vir die nag verskil hemelsbreed met 'n varmint rectical in die dag.
Besluit mooi
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: watter scope
vlakvark ek kan enige scope kies vir nie meer as so R12k nie .my afstande vir jag is bitter min minder as 200m ,maar ek moet op 50 m in die nag ook reg wees .van die ouens hier het 8x50 linxse so ek wonder of die 8x ding n probleem is .
zack ,wat sou jy se is beter die varmint of duplex[nikoplex]kruishaar.onthou ek is nie n prof. jakjagter nie en soek dus n lekker all round scope

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: watter scope
n Scope wat ek like wat vir jou daardie veelsydigheid gaan gee is die Bushnell Elite 6500 4.5-30x50. Weet nie wat ouens dink van hom nie maar ek like om 4.5 te kan gebruik vir bos en dan opdraai na 30x vir die lang skote as ek wil. Dink hy kos so R11k by S&O.
-
Zack Benade
Re: watter scope
Tokjak
Dis alles oor persoonlike smaak en keuse.
Almal in Silhouette skiet 'n dot rectikal. 'n Goeie ding van Leupold is dat GEEN scope so lekker verstel soos hulle turrets nie. Jy hoor en voel elke click---dis verseker kwaliteit.
Ek persoonlik hou van die plex. My rede is dat jy turrets het wat jy maklik kan verstel op verskillende afstande. Ek hou nie van 'n besige kruishaar nie. In die nag is die Plex kruishaar ook dukker en duideliker as die Varmint.
Ek sal die varmint oorwees het as die scope nie verstelbare turrets gehad het nie.
Groete
Zack
Dis alles oor persoonlike smaak en keuse.
Almal in Silhouette skiet 'n dot rectikal. 'n Goeie ding van Leupold is dat GEEN scope so lekker verstel soos hulle turrets nie. Jy hoor en voel elke click---dis verseker kwaliteit.
Ek persoonlik hou van die plex. My rede is dat jy turrets het wat jy maklik kan verstel op verskillende afstande. Ek hou nie van 'n besige kruishaar nie. In die nag is die Plex kruishaar ook dukker en duideliker as die Varmint.
Ek sal die varmint oorwees het as die scope nie verstelbare turrets gehad het nie.
Groete
Zack
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: watter scope
Tokjak*303* wrote: n Scope wat ek like wat vir jou daardie veelsydigheid gaan gee is die Bushnell Elite 6500 4.5-30x50. Weet nie wat ouens dink van hom nie maar ek like om 4.5 te kan gebruik vir bos en dan opdraai na 30x vir die lang skote as ek wil. Dink hy kos so R11k by S&O.
Ek sal eerder kyk dat die minimum vergroting kleiner is bv n 4.5-30 veal as dit donker raak en jy wil n skoot naby skiet. As jy naby wil skiet met swak lig en die vergroting is te groot dan kan jy nie die dier mooi sien nie. Ek skiet baie vlakvarke en bosvarke as son al gesak het sonder
skietlig dan moet ek die vergroting afdraai na 3 of 4
vlakvark en bosvark Bvk
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: watter scope
Tokjak hoekom is daar nie Burris opsie in die poll sodat ek kan stem 
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: watter scope
Wyse manneZack Benade wrote: Tokjak
Ek sal vir die 6.5 -20 gaan. My rede is dat jy in laat lig of donker beter gaan regkom met die 6.5 x.
Die field of View is ook beter met die 6.5x. Vir jag en vinnig skiet (jakkels) sal ek eerder op 'n 6.5 -20 besluit. Jy kan altyd die vergrting draai na 8x plus maar jy kan nie 'n 8.5-25 afdraai na 6.5 maal nie.
Ek is 'n man wat hou van vergroting maar saam met die lekker van vergroting sit jy met 'n klien Field of View. In die dag geniet ek my 12-42 x56 Nightforce maar in die nag drink ek eerder 'n dop langs die vuur as wat ek gaan sukkel in die nag.
Koop wys
Groete
Zack
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: watter scope
Seker omdat Burris nie 'n opsie is nie?Swift wrote: Tokjak hoekom is daar nie Burris opsie in die poll sodat ek kan stem![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: watter scope
hier by ons ken ek nie eers iemand wat burris skiet nie ,ek was gewoond aan of tasco of linx.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: watter scope
Seker omdat Burris nie 'n opsie is nie?
Mooi een Geno
Work to live, don"t live to work
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: watter scope
die manne wat stem moet asb redes gee!
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: watter scope
Pvdw wrote:Seker omdat Burris nie 'n opsie is nie?![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Mooi een Geno![]()
Geno wrote:Swift wrote:
Ja ja julle twee ek wou net vir Tokjak mooi reg helpjulle sien hier is ander manne wat net praat hoe hulle die Leupolds een na die ander moet instuur
![]()
Last edited by Coenie (Swift) on Wed Jul 18, 2012 7:35 pm, edited 1 time in total.
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: watter scope
Watse kalibertjie gaan die scope dra?
Verder hoor ek wat jy se Zack oor die kruishaar. My ondervinding egter was dat n helder scope en die posisie van die soeklig n groter invloed het as die kruishaar en dat jy met n "nag" kruishaar kan reg kom in die dag ook met die ondervinding met n 8x56 Lynx, 6.5-20x50 Burris fine duplex, 3-12 Burris signature ballistic plex, Leupold VX-L VH 4.5-14x50 en Swarovski Z5 5-25x50 BRX wat al diens gedoen het op my 25-06.
Verder dra al my wapens nou n "holdover" kruishaar op die oomblik. Ek herken ek is nie een van daai manne wat dit so eenvoudig as moontlik wil hoe. Vir my is daar minder wat verkeerd kan gaan, minder goed wat jou aandag verdeel en meer tyd wat jy het vir mik en n skoot. So ja dit neem bietjie ekstra rondtes om te leer waar jou POA is met so "holdover" kruishaar op verskillende afstande maar dit raak na n tyd n gewoonte.
Tokjak, jy kan gerus kyk na Burris maar as ek moes kies uit jou lys sou dit die 6.5-20x50 wees met die varmit reticle. Ek voel egter Nikon is self nie slegte keuse nie maar hulle "holdover" kruishaar is bietjie onprakties vir my en te duk. Weet daar is erens verder ook n Bushnell Elite 6500 4.5-30x50 te koop vir R 8 000.00 dink ek op die website. Sterkte

375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: watter scope
machann die scope kom op n .270 sako .....ek dog by ons manne is dit altyd "GROTE IS BETER " maar die poll wys andersins.ek het gister weer pryse gekry en kan nou die 8.5 goedkoper kry as die 6.5 .wonder gaan dit nie oor die gewildheid van die 6.5 nie ?
-
Zack Benade
Re: watter scope
Tokjak
Al wat ek weet jy sal baie plesier he met die 6.5 of die 8.5 Leupold. Volgens my moet daar nog 'n scope gemaak word wat so positief en betroubaar stel op hulle turrets. Dis silhouette skuts stel minuutliks aan hulle turrets. Jy kan die click voel en hoor.

Soos ek altyd gespog het ----Jy kan die leupold target scope afhaal en baseball speel met hom. As jy hom terugsit verstel en skiet hy nog op dieselfde plek.

As jy eers jou balistiese tabel uitgeprint het is verstellings baie maklik op enige afstand.
As jy met 'n rangefinder skiet kan jy die scope binne sekondes tot op die regte afstand stel. Dis waarom ek hou van die plex kruishaar. Jy stel en sit die kruis in die middel sonder om op of af te mik.
Sterkte met die besluit.

Tokjak ek sien nou eers jy het net die 1 NIKON op jou lys.
Ek het gou gaan loer op NIKON se blad en daar sien ek in die MONARCH reeks het hulle 'n 6-24X50.
Het jy hom ook oorweek as alternatief of is hy nie in SA beskikbaar nie. Hy val darm presies in die specks van die ander 3 waarvan jy wil kies.
http://www.nikonhunting.com/products/ri ... es/monarch
Peet