Page 1 of 1

S365 en magnum primers?????

Posted: Tue Jul 17, 2012 5:37 pm
by Bok
Middag manne

Eks maar nog nuut meti herlaai storie, so ek hoop hier is 'n paar slim manne wat my sal kan raad gee.
ek mut gou 'n paar petrone druk .270, 130 gr punte en S365 en al primers wat ek het is magmun boxer primers.

kan ek hulle maar so druk? ekt bitji rond glees opi forum en dit klinki of S365 en magnum primers erns saam gnoem word nie.

Groete

Frans

Re: S365 en magnum primers?????

Posted: Tue Jul 17, 2012 5:47 pm
by GERT vd M
Die twee kan wel saam gebruik word maar wees net baie versigtig. Indien jou vorige lading met standaard primers dalk aan die warm kant was, dan moet jy jou lading so effens kleiner(so 5%)maak en vandaar weer verder opwerk na die spoed wat jy wil he.
                      Groetnis
                        Gert

Re: S365 en magnum primers?????

Posted: Wed Jul 18, 2012 1:24 pm
by Hein M.
Frans,

Is dit CCI 250 primers?  Indien wel sal hulle fine wees.  PMP primers gooi 'n soortgelyke vonk.

Hein M