Page 1 of 1
Nuut op forum
Posted: Tue Jul 17, 2012 10:32 am
by HJA
Goeie m?re.
Ek is ook nuut op die forum. Henk Jacobs woon tans in die Noord Kaap, Kuruman. Ek ook deel van die uitgelese groep.
" 243 brigade"
Lekker dag aan almal
Re: Nuut op forum
Posted: Tue Jul 17, 2012 11:08 am
by JuanPaul
Welkom HJA,en geniet dit!
Juan
Re: Nuut op forum
Posted: Tue Jul 17, 2012 11:48 am
by matewis
HJA wrote:
Ek ook deel van die uitgelese groep.
" 243 brigade"
JAMMER OM TE HOOR..

Grap net. Bakgat kaliber en hoort in meeste kluise..
Geniet dit hier en deel jou kennis ook met ons!
Groete
Re: Nuut op forum
Posted: Tue Jul 17, 2012 2:04 pm
by Ferdi
Hallo en baie welkom
Groete
Ferdi
Re: Nuut op forum
Posted: Tue Jul 17, 2012 2:46 pm
by Cz_apie

Nog 243 manne altyd welkom

geniet dit
Re: Nuut op forum
Posted: Tue Jul 17, 2012 4:47 pm
by Johan Reyneke
Baie Welkom
Hoop jy gaan dit geniet hier saam met die res van ons
Groete
Re: Nuut op forum
Posted: Tue Jul 17, 2012 6:10 pm
by theedge
HJA baie welkom bly om kennis te maak weet jy gaan dit geniet
Re: Nuut op forum
Posted: Tue Jul 17, 2012 7:18 pm
by Marc
Welkom Henk
Glo jy gaan dit geniet hier om die kampvuurĀ
Groetnis
Marc
Re: Nuut op forum
Posted: Wed Jul 18, 2012 8:03 am
by tokjak
welkom henk.,,,geniet dit
Re: Nuut op forum
Posted: Wed Jul 18, 2012 8:07 am
by JPS
Welkom Henk.
Groete
JP