naand manne
ek gaan einde van die week jag anderkant louis trichardt. 'n vriend van my jag al jare daar. hy s? dis 'n baie lekker plaas om te jag. geweer en boog.
nou die dillema. my vriend alreeds daar. ek het beplan om donderdag oggend baie vroeg te ry en saterdag aand terug te kom. 'n ander vriend van my sou saamgaan. maar sy werk laat dit nou nie meer toe nie. ons het nou dus 'n plek bespreek, ek wil graag iemand in sy plek laat saamgaan.
die verblyf is R250 per dag. rooibokke R750 en R900. koedoe koeie R2800. waterbokke R2500. varke dink ek R500.
My vriend s? dis glad nie skaars om RW daar te skiet nie. Nog baie ander spesies om te jag ook. ook 'n lekker groot dam vir visvang.
laat weet gerus as iemand belangstel.
daar is nog baie slaapplek, so as daar meer manne is, is dit ook reg.
groetnis
douw
084 58 700 58
jaggeleentheid so 4 ure vanaf pretoria
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
jaggeleentheid so 4 ure vanaf pretoria
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
