Page 1 of 1

Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 9:21 am
by G-force
Die mis is in die klip holtes op twee plekke langs mekaar.Dit lyk of daar fyn hare in die mis is.
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00577.jpg[/img]

Close up 1
[img width=319 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00576.jpg[/img]

Close up 2
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00574.jpg[/img]

iPhone vir skaal
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C00581.jpg[/img]
Die mis is op n hoe rots bo in die klip rant.Ek kannie spore sien nie,daar is te veel klippe.Sien ook nie klein bene ensv daar rond nie.

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 9:50 am
by green leader
G i reckon some kind of cat,but lets hear what the experts have to say, is going to be interesting to find out though,

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 3:26 pm
by JK
Ook al sulke plekke al gekry waar dit gereeld mis.  Spore was dof maar gelyk soos jakkals, maar kon nie met sekerheid se nie.

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 3:37 pm
by Jan Nel
Ystervark

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 3:39 pm
by Geno
Jan Nel (JP) wrote: Ystervark
En die hare tussenin?

Ek en Jason reken ook dis dalk rooikat.

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 3:44 pm
by G-force
Ek moes myself optrek om bo op daai klip te kom.Daai ystervark sal moet baie lang bene he om daar te klim.Wat van n "spotted genet"?

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 3:47 pm
by cassie_calvinia
ystervark bolie koeksisters.

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 4:30 pm
by Dawid
Ek dink Rooikat en sy le-plek is gladnie ver vandaar.......daai lyk na een van sy uitkyk poste na n jag.

Groetnis

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 5:16 pm
by tokjak
ek sou ook se rooikat

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 5:25 pm
by Frederik
Tierboskat

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 6:36 pm
by green leader
Gwaar het jy die mis gekry.

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 7:16 pm
by G-force
green leader wrote: Gwaar het jy die mis gekry.
Hier op my plot in Pta oos,Bronberg

Re: Watse mis is die?

Posted: Mon Jul 16, 2012 11:59 pm
by Vlakvark
cassie_calvinia wrote: ystervark bolie koeksisters.
Cassie die stukkie is seker nie nodig nie
HOU HOM DAAI DIKTE ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Watse mis is die?

Posted: Tue Jul 17, 2012 5:53 am
by Dawid
green leader wrote: Gwaar het jy die mis gekry.
Op die klip.. ;D ;D ;D.......Konnie hierdie een los nie jammer  ;D ;D

Re: Watse mis is die?

Posted: Tue Jul 17, 2012 7:08 pm
by green leader
LOL ek bedoel waar was die klippe nou eintlik.
Gwaar het jy die mis gekry.
[/quote]

Op die klip.. ;D ;D ;D.......Konnie hierdie een los nie jammer  ;D ;D
[/quote]

Re: Watse mis is die?

Posted: Tue Jul 17, 2012 7:54 pm
by G-force
vlakvark1 wrote: Tierboskat. Ek het n boek wat daai mis mooi wys
Ek hoop dis die geval,Watse boek is dit?

Re: Watse mis is die?

Posted: Wed Jul 25, 2012 8:29 am
by G-force
vlakvark1 wrote:
G-force wrote:
vlakvark1 wrote: Tierboskat. Ek het n boek wat daai mis mooi wys
Ek hoop dis die geval,Watse boek is dit?
''Soogdiergids van Suider-Afrika'' bl118
Dankie!
Ek dink ek weet nou wie se mis dit is.Die krib is naby aan waar ek die mis gekry het.
[img width=560 height=420]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 0008-1.jpg[/img]

Re: Watse mis is die?

Posted: Wed Jul 25, 2012 6:29 pm
by wlm
vlakvark1 wrote:
G-force wrote:
vlakvark1 wrote: Tierboskat. Ek het n boek wat daai mis mooi wys
Ek hoop dis die geval,Watse boek is dit?
''Soogdiergids van Suider-Afrika'' bl118
Lyk my dis 'n k#k boek. ;D ;D ;D

Re: Watse mis is die?

Posted: Wed Jul 25, 2012 7:00 pm
by vlakvark1
Lyk my dis 'n k#k boek. ;D ;D ;D
[/quote]

Wat se kat is op die foto-kan nie mooi sien nie ??? ???

Re: Watse mis is die?

Posted: Wed Jul 25, 2012 7:28 pm
by wlm
"Wat se kat is op die foto-kan nie mooi sien nie"
Dis maklik vlakvark 1. Dis die kat wat op die klip ge@kkies het. ;D ;D

Re: Watse mis is die?

Posted: Thu Jul 26, 2012 5:46 am
by Dawid
Ek dink dit sal interessant wees as jy n kamera gaan opsit..

;D ;D Dan kan ons sommer sien wie is die skuldige wat op jou klippe nr 2 en wat sy toestand is...( hardlywig of wat ) en of hy rustig met n veraf uitdrukking in sy oe op jou klippe sy ding doen.. ;D ;D

Dit sal baie interessant wees waaaaant ek weetnie so lekker van Tierboskat in daai wereld nie.

Groetnis

Re: Watse mis is die?

Posted: Sat Aug 04, 2012 9:55 pm
by Termiet
Hi daar, ek kom maar min op die website, maar toe ek die stuk lees moes ek maar antwoord.  Ek is 'n ranger en sien die goed daagliks.  Dit is mis van 'n genet of muishond spesie.  Hul altwee vreet alles van muis tot voels en sal amper enige iets in die mis kry.  Hul merk hul plek openlik sodat dit gesien en geruik kan word deur ander van hul soort wat in hul home range oortree.  Hul bly merk op dieselfde plekke en het taamlik van die merk plekke in hul tuisgebied.  Dit is juis die versameling van die mis......sodra hul daar weer verby loop ruik hul of daar enige invaders was en dan merk hul die plek opnuut sodat die reuk altyd daar bly.  Met die rots in die agtergrond, gewoonlik is dit muishond wat redelik naby sy slaap plek merk en mag dalk 'n gat naby in rots he.  Dit is verseker genet of muishond.

Re: Watse mis is die?

Posted: Sun Aug 05, 2012 8:25 pm
by G-force
Termiet dankie vir jou inset.Ja ek glo dis daai "large spotted genet" in die trail cam foto wat ek daar naby geneem het.Daar is wel daai rooi muishonde wat ook hier rondloop.

Re: Watse mis is die?

Posted: Fri Sep 28, 2012 1:43 pm
by Nickvn
Ek sal ook se dit is die grootkol muskeljaatkat. Die klein kol s'n is korter en ronder. Hulle gebruik ook latines wat hulle op wegsteek plekke maak.