Nog nie voorgetstel nie
Posted: Fri Jul 13, 2012 7:33 am
Hello manne,
Ek is nuut in die jakkals roep saak, en wil graag die saak aanpak sonder om jakkalse slim te maak.
Die probleem is om redelik naby 'n kursus te kry, of saam met 'n kenner te kan gaan. Ek is op George in die Suid Kaap en my jaggebied was nog altyd die Karoo, Willowmore, Aberdeen, Graaf Reinet, Beaufort Wes ens. Ek was lank in 'n oes span, hoofsaaklik springbokke, maar die uitvoer mark is plat. Ek wil meer skiet en in die Karoo kom.
Ek gebruik .223, 6mmXC, .308.
Raad en inligting altyd welkom.
Groete aan almalJohan Smit