Page 1 of 1
Skoot plasing.....?
Posted: Thu Jul 12, 2012 10:49 am
by Johnnie De Wet
[img width=560 height=420]
http://i1063.photobucket.com/albums/t50 ... /Okapi.jpg[/img]
Waar sit jy jou kruishaar?
Re: Skoot plasing.....?
Posted: Thu Jul 12, 2012 11:08 am
by FCLoretz
dis 'n bedreigde spesie!!! Teel eerder met hom, gaan jou baie meer geld in die sak bring

Re: Skoot plasing.....?
Posted: Thu Jul 12, 2012 11:08 am
by FHM
Tussen die oe...my oe!

Re: Skoot plasing.....?
Posted: Thu Jul 12, 2012 12:16 pm
by Jakes73
Op die rooibok regs van hom ...

... Die een wat nog nie in die prentjie is nie ...

Re: Skoot plasing.....?
Posted: Thu Jul 12, 2012 4:13 pm
by Swys14
1ste vraag, wat te %&# is dit???
Re: Skoot plasing.....?
Posted: Thu Jul 12, 2012 4:23 pm
by Chevvy SS
Swys14 wrote:
1ste vraag, wat te is dit???
Swys, ons sal nooit %&# weet nie!
Re: Skoot plasing.....?
Posted: Thu Jul 12, 2012 4:29 pm
by Johnnie De Wet
Swys14 wrote:
1ste vraag, wat te %&# is dit???
Okapi, het al die vooreg gehad om een te sien.
http://en.wikipedia.org/wiki/Okapi
Re: Skoot plasing.....?
Posted: Sat Jul 14, 2012 7:49 am
by Ralph
Nou het ek weer iets by geleer!
Re: Skoot plasing.....?
Posted: Sat Jul 14, 2012 7:37 pm
by LouisR
Het julle geweet hy is familie van die Kameelperd?
Groete
Louis
Re: Skoot plasing.....?
Posted: Sat Jul 14, 2012 8:36 pm
by visstok
Dis n Zebra gekruis met n perd, toe raak die kruising braaf en dek n kameelperd, en dis toe die eind produk!