Page 1 of 1
Trail Cam INFO
Posted: Wed Jul 11, 2012 11:34 am
by Smirre
More
Het sopas my trailcam se fotos afgelaai
Daar loop 'n jakkals 18:38 18:42 en 18:39 verby elke aand
Gaan kyk of hy dit weer wil doen vannaand!!
So lyk hy !!
Smirre
Re: Trail Cam INFO
Posted: Wed Jul 11, 2012 11:37 am
by G-force
Ag cute.
Re: Trail Cam INFO
Posted: Wed Jul 11, 2012 2:46 pm
by Jassie
Smirre
Waar het jy die kamera opgestel - bv by strukture ens. of het jy die pad met die spore in bestorm?
Groete
JAS
Re: Trail Cam INFO
Posted: Wed Jul 11, 2012 3:00 pm
by Freek
Hel maar hierdie lyk of hy betyds kan wees vir sy afsprake...
Re: Trail Cam INFO
Posted: Thu Jul 12, 2012 7:33 am
by Smirre
Jas
Omternt 'n meter bo die grond.
Hierdie was by 'n kruising waar 3 paaie bymekaarkom
kon nie gisteraand by die jak gaan kuier nie maar sal kyk as die son sak.
Smirre
Re: Trail Cam INFO
Posted: Thu Jul 12, 2012 7:39 am
by Dweetster
Hy is aleen, geen ooggetuies nie, lekker man.
Re: Trail Cam INFO
Posted: Sun Jul 15, 2012 4:42 pm
by johans
weet jy min of meer hoe ver die jakkals van die kamera is op die foto?
Re: Trail Cam INFO
Posted: Mon Jul 16, 2012 7:58 am
by Smirre
More
so 2 meter van die cam
Re: Trail Cam INFO
Posted: Mon Jul 16, 2012 8:21 am
by Cz_apie
Re: Trail Cam INFO
Posted: Mon Jul 16, 2012 8:32 pm
by slang
Smirre
Waar koop jy die kamera en hoeveel kos hy min of meer?
Jannie
Re: Trail Cam INFO
Posted: Tue Jul 17, 2012 8:20 am
by Smirre
Slang
myne by Kloppers in BFN gekoop
Saam met die SD kaart en 4 herlaaibare batterye Net minder as R2000
Re: Trail Cam INFO
Posted: Tue Jul 17, 2012 9:14 am
by cassie_calvinia
smirre
het jy al jou jakkals!!???!!
Re: Trail Cam INFO
Posted: Tue Jul 17, 2012 12:23 pm
by Smirre
Cassie
Nog nie
Dinge bietjie rof hierdiekant,,
gaan vannaand kyk
Re: Trail Cam INFO
Posted: Tue Jul 17, 2012 4:09 pm
by cassie_calvinia
hou ons op hoogte.
dis 'n lekker before and after foto
