Page 1 of 1

Goeie jaar met die bobbejane!

Posted: Wed Apr 14, 2010 5:46 pm
by Nico Harris
ek jag al vir die laaste 10 jaar bobbejane reg deur die jaar. gewoonlik het ek so 5-7 bobbejane n jaar geskiet- die rede hiervoor is dat hulle vrek wild is hier waar hulle so gereeld gejag word en dit vat goeie beplannig om naby aan hulle te kom. hierdie jaar het ek besluit om hulle by hulle huise te jag- die kraanse. ek kry hulle dus waar hulle nie gewoonlik gejag word nie- ek het tot dusver nou hierdie jaar al 8 bobbejane geskiet met net twee wat verder was as 100m- so dit lyk of die taktiek redelik goed werk!

hierdie is die laaste een waty ek geskiet het. hy was so 80 tree. dit het net 1 sst op die knoppe gevat om hom te laat sit!

Image


groete

Re: Goeie jaar met die bobbejane!

Posted: Wed Apr 14, 2010 6:58 pm
by Theo E
Mooi so nico gee hulle gas !
Hier by my in die NW is daar 2 troppe van +- 150 maar die mederheid troppe is omtrent 60 sterk, het die naweek 2 nuwe troppe van so +- 20 gesien.
Sal hulle beslis minder moet maak.
 
Theo

Re: Goeie jaar met die bobbejane!

Posted: Wed Apr 14, 2010 7:37 pm
by Nico Harris
hier by my in natal is daar 4-5 troppe met 80-120 elk in n trop. hulle doen baie goed met die suiker riet eat heel jaar kos bied vir hulle!

Re: Goeie jaar met die bobbejane!

Posted: Wed Apr 21, 2010 8:09 pm
by tobie
ek sien al meer mense sukkel met die nasie.....
mag ek n plan vir hokke post??en mag hulle an probleem dier geskiet(by die hope)

die kaapenaars kan my maar huur ;) ;)