Jag plek naby Bloemfontein
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Jag plek naby Bloemfontein
More se,
Ek is opsoek na 'n plek waar ek vir die dag my verloofde kan vat om 'n blesbok of springbok te skiet naby Bloemfontein. Dit sal wees tussen 8 en 11 Augustus. As daar vlak varke is sal dit 'n bonus wees.

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Zack Benade
Re: Jag plek naby Bloemfontein
Skakel vir Pierre by 082 841 8780 van Bergkraal.
Hy is naby Maselspoort net buite Bloem.
Ek hoop hy kan help.
Groete
Zack
Hy is naby Maselspoort net buite Bloem.
Ek hoop hy kan help.
Groete
Zack
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Jag plek naby Bloemfontein
Baie dankie Zack
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Zack Benade
Re: Jag plek naby Bloemfontein
PM my as jy reggekom het.
Ek bly op die plaas langaan en sal gou kom groet.
Groete
Zack
Ek bly op die plaas langaan en sal gou kom groet.
Groete
Zack
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Jag plek naby Bloemfontein
Nou net met Pierre gepraat.
baie aan gename man. Soos alle Bloemfontein mense, Ons sal die week voordat ons Bloem toe ry gesels. Hy se sy jag seisoen was so suksesvol dat jy net Ribokke en Waterbokke oor het.
Dankie Zack. Sal jou later PM stuur.
baie aan gename man. Soos alle Bloemfontein mense, Ons sal die week voordat ons Bloem toe ry gesels. Hy se sy jag seisoen was so suksesvol dat jy net Ribokke en Waterbokke oor het.
Dankie Zack. Sal jou later PM stuur.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Jag plek naby Bloemfontein
Hi ZackZack Benade wrote:PM my as jy reggekom het.
Ek bly op die plaas langaan en sal gou kom groet.
Groete
Zack
Kan jy dalk 'n prys van die wild by hom kry en so die man help adverteer hie op die forum
Dankie
Johan22
-
Zack Benade
Re: Jag plek naby Bloemfontein
Frederick
Jy is baie welkom om 'n dop te kom drink en kennis te maak. Pierre se wildsplaas is langs die plaas waar ek bly. Kom wys oe.
Sover ek weet is Pierre baie vol en wil hierdie jaar net manlike diere afhaal. Ek sal die pryslys deurgee.
Groete
Zack
Jy is baie welkom om 'n dop te kom drink en kennis te maak. Pierre se wildsplaas is langs die plaas waar ek bly. Kom wys oe.
Sover ek weet is Pierre baie vol en wil hierdie jaar net manlike diere afhaal. Ek sal die pryslys deurgee.
Groete
Zack
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Jag plek naby Bloemfontein
Ja dit klink goed Sal jy ny ook laat weet en moet jy loop en skiet.
Groete
Johan22
Groete
Johan22
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Jag plek naby Bloemfontein
Hi Zack. Wat prys sy waterbokke?
-
Zack Benade
Re: Jag plek naby Bloemfontein
Hallo Almal
My buurman het nog 5 zebras oor vir R5000 stuk.