Page 1 of 1

Re: Traditionele Gemmerbier Resep

Posted: Mon Jul 09, 2012 5:03 pm
by FCLoretz
Dankie, Ek gaan di probeer.

Sommer vanaand

Re: Traditionele Gemmerbier Resep

Posted: Mon Jul 09, 2012 5:26 pm
by Pvdw
Ludwig ek het nie besef jy is tuis met 'n voorskoot ook nie ;D ;D

Dankie vir die een. Ek gaan hom probeer en dit hier plaas hoe hy loop.

Peet

Re: Traditionele Gemmerbier Resep

Posted: Mon Jul 09, 2012 5:52 pm
by Carl
Net die ding vir die warm somer dae wat weer om die draai is! Lyk lekker

Re: Traditionele Gemmerbier Resep

Posted: Tue Dec 11, 2012 5:23 pm
by muismaree
Hierdie bier is moerse lekker, gaan nou vier die 2de keer maak!

Re: Traditionele Gemmerbier Resep

Posted: Wed Dec 12, 2012 2:03 pm
by Jean Marais
Hallo Ludwig

My resep is amper soos joune, en moet s? dis baie lekker. ek gebruik 1 minder suurlemoen, en ook voeg ek nie kremetart by nie. Ek gaan joune beslis uitprobeer.

Net 'n vraag, aangesien ek al "bottelontploffings" gehad het - Watse bottels gebruik jy, en kan mens die gisting stop voor 4 dae verby is?

Re: Traditionele Gemmerbier Resep

Posted: Wed Dec 12, 2012 2:26 pm
by BLOK
Luddie

As ek sien hoe handag jy in die kombuis is laat dit my noggal wonder oor daai Tyson grappie.




Klink na lekker bier.

Re: Traditionele Gemmerbier Resep

Posted: Wed Dec 12, 2012 3:16 pm
by BLOK
Luddie

Ek moes net vra. hahaha Nou laat dit my wonder die beste mode ontwerpers is ook mans, jy nie dalk nog n versteekte talent nie. hahaha

Re: Traditionele Gemmerbier Resep

Posted: Wed Dec 12, 2012 3:50 pm
by Jean Marais
Baie dankie Ludwig. El gaan beslis die kremetart byvoeg, as ek so na die anner manne luister, werk daai resep van jou mooi. My truuk gaan wees om bottelbars te voorkom. Gaan probeer wat jy s?.

Dankie