Page 1 of 1

Jagplek

Posted: Mon Jul 09, 2012 12:35 pm
by Gerhardjvr
More manne, die jagseisone staan al amper einde se kant toe maar ek is lus vir nog so een trippie, sal vir mamma en die kinders saamvat dat is dit makliker om te verduidelik. Ek wil graag Springbokke en Swart willebeeste of Rooihartbeeste of so iets gaan skiet erens op die vlaktes of in die Vrystaat of wat ookal. Kan julle manne bietjie paar plekke aanbeveel asb. Dankie

Re: Jagplek

Posted: Mon Jul 09, 2012 12:45 pm
by Dippies
Hi Gerhard

Het jou pm gestuur

Dippies

Re: Jagplek

Posted: Mon Jul 09, 2012 12:48 pm
by Gerhardjvr
Dankie Dippies, gat nou bel.