.303 MK7 Kordiet patrone
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
.303 MK7 Kordiet patrone
Ek het iewers gelees dat hierdie patrone 'n 303 se keel vinniger oop brand en dat die slagdoppies hoogs "corrosive" is. Ek kan nou 200 van die patrone amper verniet kry, maar my 303 is pragtig met 'n blinkgladde nuwe loop. Moet ek maar eerder nie in my geweer gebruik nie?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .303 MK7 Kordiet patrone
Ek wonder as jy net 200 skiet of dit rerig so sleg sal wees en as jy dadelik na die skiet geweer skoonmaak behoort dit darm seker nie so sleg te wees nie of hoe? Ek het gehoor dat dit die slagdoppies is wat so sleg is.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: .303 MK7 Kordiet patrone
Stuur hulle maar vir my, my geweer is al stokoud en sal nie die verskil agterkom nie.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: .303 MK7 Kordiet patrone
Ja ek het bietjie rondgesoek, die ou "mercury" slagdoppies is "corrosive" en die kordiet is "erosive". Sal maar nie meer as 10 op 'n slag skiet nie. En dan goed skoonmaak.*303* wrote: Ek wonder as jy net 200 skiet of dit rerig so sleg sal wees en as jy dadelik na die skiet geweer skoonmaak behoort dit darm seker nie so sleg te wees nie of hoe? Ek het gehoor dat dit die slagdoppies is wat so sleg is.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: .303 MK7 Kordiet patrone
Kry volgende week nog, waars jy?Boesman wrote: Stuur hulle maar vir my, my geweer is al stokoud en sal nie die verskil agterkom nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .303 MK7 Kordiet patrone
Gelukkig kan ek van die polisie rondtes kry met gewone kruit. Lyk soos S335 daar binne. Weeg so 39.5gr ek dink en sit agter n 174gr fmj. Reg vir oorlog 
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: .303 MK7 Kordiet patrone
Praat Jy!*303* wrote: Gelukkig kan ek van die polisie rondtes kry met gewone kruit. Lyk soos S335 daar binne. Weeg so 39.5gr ek dink en sit agter n 174gr fmj. Reg vir oorlog![]()
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: .303 MK7 Kordiet patrone
Waar's ek? Nog hier agter Majuba. Ek hoor nie meer skote nie, is die Ingelse al weg? 
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: .303 MK7 Kordiet patrone
O ek dog jy's by Oom Dawid Kruiper se begrafnis!Boesman wrote: Waar's ek? Nog hier agter Majuba. Ek hoor nie meer skote nie, is die Ingelse al weg?![]()
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson