150gr Sierra pro-hunter .311

Post Reply
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

150gr Sierra pro-hunter .311

Post by LUAN »

Manne met die .303's het enige van julle al met die koeels gelaai en wat is julle ondervinding inverband met akkuraatheid, werkverigting/doodmaakvermoe?

Dankie ;)
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 150gr Sierra pro-hunter .311

Post by VdWalt »

My broer trek op so 13 one shot kills met hulle - alles in die Oos kaap. Meestal
koedoes en n rooihartbees tussen in.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 150gr Sierra pro-hunter .311

Post by Hilux01 »

*303*

Ek het hierdie jaar my eerste herlaaide 180gr Sierra Pro Hunter gebruik met n bosveld jag
Fantastiese resultate met 4 dood skote Koedoe koei, 2 x rooies en n varkie, kon egter geen van die koeels herwin nie

Ek is verseker beindruk
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 150gr Sierra pro-hunter .311

Post by JPS »

Laai hulle vir my Seun. Hy het al Twee rooibokke en vark geskiet ook almal een skoot dood skote. Vol lalings met Terminator KD.
Het self ook Rooibok en vark met hulle skiet, ook altwee een skoot doodskote.
Het dus geen klagtes met hulle in .303 nie


Groete
JP
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 150gr Sierra pro-hunter .311

Post by LUAN »

Ek sien nou die Sierra's en Hornady interlock 150gr is dieselfde prys. So watse een van die 2?
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 150gr Sierra pro-hunter .311

Post by Hilux01 »

Kan nie kommentaar lewer op die Hornady nie maar nog net goeie goed gehoor van hulle

My 180gr Sierra PH loop saam met 41gr S341 teen so 2300ft/sek
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Post Reply