Ek laai 130g Hornadys in my .270
En 139g Hornadys in my 7mm08 en kry goeie groeperings met hulle
As ek barnes in die selfde gewig vir die twee kalibers gebruik is groepering bietjie groter Ok 7mm08 is dan 140g en nie 139g nie maar naby genoeg
Wat sal julle voorstel om in die twee gevalle te gebruik in Barnes ?
Barnes
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Barnes
Eks nou nie 'n kenner nie maar kry jy dieselfde spoed en dan as jy dieselfde spoed kry en nogsteeds nie goeie resultate kry nie moet jy maar speel met jou koele se seating depth.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Barnes
Die koele raak te lank as jy na 140gr toe gaan. Die 110gr Barnes =29mm in lengte - 130gr Hornady SST = 30mm. Jou roep is dus om na die ligter kant te gaan met koperkoele - penetrasie was nog noit 'n probleem met hulle nie. GS Custom se mees gewilde gewig is ook 110gr in 270.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Barnes
Dankie Driepoot
Ek het gistewr 110g TTSX vir beide gekoop en wou net iemand anders se mening ook gehad het
Ek het wel nog altyd met TSX geskiet maar wil nou graag die TTSX probeer
Ek kry net oor 'n 1" groeperings met die 130g TSX in .270 en 7mm08 so dit is nie sleg vir jag nie maar ek sal hulle wil kleiner he so die 110g hoop ek gaan goed werk
Ek het gistewr 110g TTSX vir beide gekoop en wou net iemand anders se mening ook gehad het
Ek het wel nog altyd met TSX geskiet maar wil nou graag die TTSX probeer
Ek kry net oor 'n 1" groeperings met die 130g TSX in .270 en 7mm08 so dit is nie sleg vir jag nie maar ek sal hulle wil kleiner he so die 110g hoop ek gaan goed werk

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Barnes
Het met ou Barnes X begin en gebruik nou TSX. Ek sien geen voordeel in die plasteik tip tot op 500m nie. Vir jag dink ek dit is nie nodig nie en net 'n verkoopsfoefie. Jagtersdok het al 'n vergelyk getref as ek dit nie mis het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br