Page 1 of 1

7x64 PMP Doppe

Posted: Fri Jul 06, 2012 10:09 am
by fdt
Dag se,
Ek het so 250 doppe een keer geskiet (PMP) indien iemand belang stel laat weet maar!


Is besig om my 7x64 te ombou in n 7mm RM
Nuwe loop 1/9 twist
Kan iemand asb vir my raad gee oor die loop lengte?

Groete,
Francois

Re: 7x64 PMP Doppe

Posted: Fri Jul 06, 2012 10:57 am
by Dippies
Francois, 

hoeveel is die koste van dop asb?

Dippies

Re: 7x64 PMP Doppe

Posted: Fri Jul 06, 2012 11:25 am
by fdt
Dippies

" Free" Jy sal net die koste moet dra om dit by jou te kry.

Re: 7x64 PMP Doppe

Posted: Fri Jul 06, 2012 11:30 am
by Dippies
DIS TJAP.

Ek sal hulle vat.
Laat weet my wats kostes en ek betaal geld oor vir jou

Baie Dankie

Dippies

Re: 7x64 PMP Doppe

Posted: Fri Jul 06, 2012 12:03 pm
by fdt
Ek sien jy is in Bloemfontein
Bel maar of stuur n Mail - 0826548168 francoisd@ij.co.za