Page 1 of 1
Rangorde
Posted: Tue Apr 13, 2010 3:10 pm
by KSV
Die volgende manne is in die top 10.
Baie geluk aan Oom Piet met sy vierde plek.
Jaco Brink
Willem Botha
Daan Griesel
Piet Breedt
Corrie Prins
Stephan van Wyk
Johannes Schoeman
JP Wessels
Jacques Obermeyer
Martel Jacobs
Re: Rangorde
Posted: Tue Apr 13, 2010 4:02 pm
by Ponkie
Ek is een van Suid kaap jagters se Junior's en wil net graag baie geluk aan die twee Oom's van SJB se met hulle merkwaardige prestasie!
Jaco Brink en Martel Jacobs, baie geluk! Ek is ge-eerd om saam julle te mag skiet en wysheid en kennis by julle te kry!
Groete
PonkieĀ
Re: Rangorde
Posted: Tue Apr 13, 2010 10:06 pm
by JOHANNIC
Geluk aan al die manne met julle puik prestasies

Re: Rangorde
Posted: Wed Apr 14, 2010 9:58 pm
by Christo
JOHANNIC wrote:
Geluk aan al die manne met julle puik prestasies
Dog ons sien jou naam ook daar.

Re: Rangorde
Posted: Thu Apr 15, 2010 8:31 am
by JOHANNIC
Christo
As ek nie so moeg was nie.........kopies op kopies af ek het later so bloedsmaak in my mond gehad

Probleem was ek is nie fiks genoeg nie

ek le nou op 17)
As jy wil weet hoe,spring 5 keer van jou bakkie af en probeer dan vinnig n jakkie skiet,met die hart wat klop en die bene wat nou ewe skielik kramp,maar dit was nog altyd lekke,moet se vandag is donderdag en my bene is nog steed n bietjie styf
groete johan
Re: Rangorde
Posted: Thu Apr 15, 2010 1:25 pm
by MJK
Daai twakkies help ook nie Johan...

. In elk geval het jy baie geklim in ranglys. Geluk
Re: Rangorde
Posted: Thu Apr 15, 2010 2:57 pm
by Francois Marais
Piet
Baie geluk met daai 4de plek, wel gedaan.
Johan
Geluk aan jou ook, solank dit net beter is as laate keer.
Bly om te sien oom Willem het bietjie op sy baadjie gekry, al is dit ook net n bietjie.
Mooi loop
Francois
Re: Rangorde
Posted: Thu Apr 15, 2010 6:48 pm
by JOHANNIC
Maruis
Daai twakkies is so leeeeke
Kom jy saterdag Rietvallei wyne se skietdag skiet???????
Die nuwe .22 skiet begin ook hier by ons saterdag nice teikens en klein gonge!!
Groete johan
Re: Rangorde
Posted: Thu Apr 15, 2010 7:15 pm
by Ponkie
Oom Johan
Ek is darem nou baie jaloers dat ek nie kan kom skiet nie!!!! Wens my bevoegdheid en al daai dinge was al goedgekeur, want dan kon ek saterdag kom skiet het! Ek gaan elk geval Saterdag net sit en niks doen hier op die Sbos! Hoop julle geniet dit!
Groete
Ponkie
Re: Rangorde
Posted: Thu Apr 15, 2010 10:54 pm
by JOHANNIC
Ponkie
Sbos het mos baie girls?

Ja ek hoop dis windstil saterdag sal laat weet hoe het dit gegaan.
Groete daar op skelmbos
