Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Tue Jul 03, 2012 1:05 pm
by LeonS
Goeie middag

My naam is Leon Swart, ek is van Centurion.  Geniet dit om te jag, rots en strand hengel en ook so nou
en dan swartbaar hengel. Vertrou dat ek baie op hierdie forum kan leer.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jul 03, 2012 1:52 pm
by matewis
Baie welkom Leon! Geniet dit hier - ons almal doen! Sien uit om beter te leer ken en ook by jou te leer.

Groete

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jul 03, 2012 2:12 pm
by FHM
Dagse en welkom Leon.

Geniet saam met ons die besprekinge en deel van jag-ondervindings hierso. ;)

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jul 03, 2012 6:31 pm
by Johan Reyneke
Hi daar Leon

Welkom en geniet dit saam met die res van ons

Groete

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jul 09, 2012 7:51 am
by theedge
Hi Maat

Baie welkom saam met ons Baie bly om kennis te maak en weet saam saam gaan ons dit geniet

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jul 09, 2012 12:53 pm
by Ferdi
Hallo en Welkom Leon

Groete

Ferdi

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Jul 12, 2012 3:19 am
by visstok
Welkom Leon, hoop jy geniet dit hier saam ons!

Groete Alex