Page 1 of 1

.280 data gesoek

Posted: Tue Jul 03, 2012 10:52 am
by Monsterfreak
Hallo mense!

Ek wil graag by julle hoor of daar dalk data vir die .280 Remington beskikbaar is met S361 en S385.

As iemand kan help sal ek dit baie waardeer.

Groete

Re: .280 data gesoek

Posted: Tue Jul 03, 2012 10:54 am
by BRNO (Pierre)
http://jaracal.com/index.php/topic,12312.0.html

HI MF. Sien asb die link aangeheg, dan maak jy die inligting bekend. So sal jy baie maklik n baie akurate aanduiding kry van wat jy benodig.

Groete