Page 1 of 1
6 mm REM
Posted: Sun Jul 01, 2012 11:21 am
by Beyers
Sal een van die QL meester s asb my syfer nagaan?
Kaliber 6mm Rem
Koeel 100gr Sierra Gameking
Koeel gewig 100gr
Maak Dop Winchester
H2o dop 56.60gr
Slagdop Federal
TPL 70.95
Maks TPL 72.64
Magasyn kas Lengte ----------
Loop Lengte 25"
Kruit S365 lot 64 44gr
Lading 1 Spoed 2940
Lading2 Spoed -------
As ek na nodes gaan kyk:
1.3637 ms sal ek bereik met 41.7 gr kruit @ 2918 fps
1.28ms sal ek bereik met 43.6gr @ 3034fps Maar is al in geel area van druk (as ek na my lading kyk is die spoed heeltemal uit)
1.147ms gaan bollie veroorsaak 47.1 gr @ 3241fps
Re: 6 mm REM
Posted: Mon Jul 02, 2012 7:54 pm
by Beyers
hET EK DIE DATA REG INGESLEUTEL?
Waar moet ek kalibreer? Ek het die dop se H2O 1 gr hoer gemaak om die spoed te probeer afbring, maar dis nie voldoende nie
Re: 6 mm REM
Posted: Mon Jul 02, 2012 9:21 pm
by Wouter Roets
Hallo Beyers
Het jy net die een spoedlesing gekry of is dit n gemiddelde?
Groetnis
Wouter
Re: 6 mm REM
Posted: Mon Jul 02, 2012 9:38 pm
by Beyers
Wouter dis die gem vir 44gr S365
hulle was
2945
2955
2932
2917
2973
2910
2969
2918
Ek het die baas gese om 5 te laai wat 1mm van die lands af is. Tensy jy 'n beter voorstel het
Re: 6 mm REM
Posted: Tue Jul 03, 2012 7:26 am
by Wouter Roets
Beyers
Ek sal eerstens voorstel dat die baas van die roer so bietjie nader aan die lands laai om sodoende die drukkurwe bietjie te verander. Begin met n sprong van 0,3mm op dieselfde lading en toets weer vir spoed. Die kruit reageer geensins soos dit moet nie. Indien dit nog steeds so laag bly sal ek n sterker primer oorweeg.
Groetnis
Wout
Re: 6 mm REM
Posted: Tue Jul 03, 2012 8:04 am
by Beyers
Hierdie een bly 'n raaisel. Ek sal die baas se om 72.3 tpl te gebruik
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 1:51 pm
by Beyers
Die baas het sy dinges in die wind gesteek omdat ek nou 'n flouer lading wil probeer
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 6:38 pm
by 404Jeff
Beyers kontak my ek het 40 nuwe Winchester doppe vir jou!
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 6:59 pm
by Vlakvark
Beyers
Jy is nou eers by node 5 of 6 Met druk in geel is jy eers by 50000psi daai outjie kan 62000 psi gaan wat hou jou terug na die geel word hy pers en dan word hy rooi dan weet jy jy is te ver . Maar 60000 is seker waar jy wil draai
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 7:55 pm
by Vlakvark
Ek sien nou jy kan nie by hoer node kom nie Jy gaan in die rooi in voor jy by die volgende node kom Dit is soos ek hom kry
[img width=560 height=403]
http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... ure1-1.png[/img]
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 7:58 pm
by Vlakvark
Node 5 1.278ms
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:01 pm
by tripodmvr
Hoe kry jy die inligting vanaf QL op die plasing? Ek print na PDF, maar die' word nie aanvaar as aanhangsel nie.
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:16 pm
by Beyers
Dankie vir die doppe se aanbod, maar die baas van die geweer wil nie saamwerk nie. Sover dit my aangaan moet hy net die pyl van die kompas volg.
Om die screenshot te maak Driepoot doen ek die volgende Prnt Screen Maak Paint oop en paste. Dan selekteer ek die dde van die screenshot en Copy dit , maak 'n blank Paint oop en Paste. Save met 'n naam en maak paint toe. Dan gebruik ek net die Attach en Choose File ens
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:22 pm
by tripodmvr
[quote="Beyers"]
Dankie vir die doppe se aanbod, maar die baas van die geweer wil nie saamwerk nie. Sover dit my aangaan moet hy net die pyl van die kompas volg.
Om die screenshot te maak Driepoot doen ek die volgende Prnt Screen Maak Paint oop en paste. Dan selekteer ek die dde van die screenshot en Copy dit , maak 'n blank Paint oop en Paste. Save met 'n naam en maak paint toe. Dan gebruik ek net die Attach en Choose File ens
/quote]
Dankie, sal dit beloer.
Het jy my e-pos gekry?
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:24 pm
by Vlakvark
Driepoot
dit is my slim kind jong sy het my geleer maar ek sukkel nog
Dit gaan so iets
as jy klaar is met jou uit werk dan druk jy prtScn Dan maak ek Microsoft Powerpoint oop Regs kliek op groot blad en druk paste Regs onder is daar 'n slide skuif hom to jy jou hele blad van QL kan sien
Nou kan jy op QL in die groot blok regs kliek en se save as picture . Gaan na waar jou picture gesave is en gebruik dit in photobucket
Ek sukel nog met die storie hoop iemand wat die program verstaan kan ons meer help
Driepoot probeer hom as jy hak vra ek sal pro
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:30 pm
by tripodmvr
Dankie Gerhardt, sal die metodes bestudeer. Beyers se metode het meriete as mens photobucket kan uitskakel en die ding direk kan attach by die skrywe.
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:35 pm
by Beyers
Dankie
tripodmvr wrote:
Beyers wrote:
Dankie vir die doppe se aanbod, maar die baas van die geweer wil nie saamwerk nie. Sover dit my aangaan moet hy net die pyl van die kompas volg.
Om die screenshot te maak Driepoot doen ek die volgende Prnt Screen Maak Paint oop en paste. Dan selekteer ek die dde van die screenshot en Copy dit , maak 'n blank Paint oop en Paste. Save met 'n naam en maak paint toe. Dan gebruik ek net die Attach en Choose File ens
/quote]
Dankie, sal dit beloer.
Het jy my e-pos gekry?
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:42 pm
by Vlakvark
Driepoot ek het nou al daai grooter en kleiner maak uit gehaal en dit werk nog
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:54 pm
by Vlakvark
Wil iemand met Powerpoint nie gou volgens my metode iets copy en met photobucket hier post nie
Dankie
Re: 6 mm REM
Posted: Sat Jul 07, 2012 8:59 pm
by Vlakvark
Driepoot daai kort manier werk maar gebruik nog photobucket
[img width=560 height=315]
http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... Bladsy.png[/img]
Re: 6 mm REM
Posted: Mon Jul 09, 2012 8:31 am
by Geno
tripodmvr wrote:
Beyers se metode het meriete as mens photobucket kan uitskakel en die ding direk kan attach by die skrywe.
Dit help ook nie veel nie, want Wouter en Neels kan nie attachments sien nie.
Re: 6 mm REM
Posted: Mon Jul 09, 2012 3:38 pm
by tripodmvr
Het ook al posts gesien waar die foto se plek net balanko is. Regskliek jy daar kry jy egter 'n keuse of die foto moet aflaai of nie - amper soos by e-pos wat jy aflaai en jy die keuse het om fotos af te laai.