So ons was laas naweek op plaas net buite Swartruggens. N Vriend van my het toe n n rooihartbees bul geskiet. Die bul het glad nie meer tande gehaad nie en ek dink die was sy laaste jaar gewees.
Hy is geskiet met n 30-06 op 50m. N Baie leker jag.
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... rtbees.jpg[/img]
Swartruggens- Rooihartbees
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Swartruggens- Rooihartbees
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Swartruggens- Rooihartbees
Baie mooi foto Evert!
Weereens geluk met die bul Wynand. Was baie lekker om saam julle te gekuier het die naweek.
Weereens geluk met die bul Wynand. Was baie lekker om saam julle te gekuier het die naweek.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: Swartruggens- Rooihartbees
Baie geluk!!
Hulle word nie verniet so oud nie!
. Mooi gedoen om hom te kry.
Hulle word nie verniet so oud nie!
-
immelmanw
Re: Swartruggens- Rooihartbees
Mooi Hartebees, mooi foto!E-Bird wrote: So ons was laas naweek op plaas net buite Swartruggens. N Vriend van my het toe n n rooihartbees bul geskiet. Die bul het glad nie meer tande gehaad nie en ek dink die was sy laaste jaar gewees.
Hy is geskiet met n 30-06 op 50m. N Baie leker jag.
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... rtbees.jpg[/img]
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Swartruggens- Rooihartbees
Baie geluk, mooi bees, ek like ook die hoek wat julle gebruik het 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Swartruggens- Rooihartbees
Dankie manne, fotos bly darem vir altyd. Biltong en droewors raak tog klaar een of ander tyd.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- Louwrens Nel
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Jun 21, 2011 7:34 am
Re: Swartruggens- Rooihartbees
Baie mooi Hartebees. Kan sien dis Swartruggens omgewing met die Karree bome in die agtergrond. Waar in die omgewing was dit?
243 Zastava,308 Mauser, 3006 Mannlicher, 6 x 55 Custom build, 375 Ruger Alaskan
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Swartruggens- Rooihartbees
Dit was daar op die Rodewal pad net Wes van Swartrugens
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
