Page 1 of 1

Lense skoonmaak

Posted: Mon Jun 25, 2012 1:55 pm
by LUAN
As daar n spatsel op jou lense is en dit nie met n lappie of lens pen skoongemaak kan word nie wat sal die beste wees om te gebruik vir skoonmaak? Eks nie seker of ek n spirits lappie kan gebruik nie ???

Re: Lense skoonmaak

Posted: Mon Jun 25, 2012 4:59 pm
by Beretta
303
Koop vir jou n lens pen dit werk soos n bom los hom sommer in geweer sak
Beretta

Re: Lense skoonmaak

Posted: Mon Jun 25, 2012 8:45 pm
by LUAN
n Lens pen gaan nie vlekke van die lens afhaal nie,dis vir stof bedoel. Ek praat van as daar n druppel iets op die lens spat waarmeer maak ek hom dan skoon sonder om die lense te beskadig???

Re: Lense skoonmaak

Posted: Mon Jun 25, 2012 9:12 pm
by Trevor
Kan nie sien dat spirits iets aan die lens sal doen nie.

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 12:43 pm
by jacojrdn
303

Ek het n soortgelyke vlek om my teleskoop se lens gehad en dit terug gevat na die kruitvat waar ek dit gekoop het. Sean het toe n lens pen (Vanguard) wat aan die een kant n kwas en die ander kant n spons wat in die deksel n vloeistof gehad het gebruik om dit skoon te maak. Sal nie glo hoe maklik dit werk nie. Jy kry ook n spesiale lappie saam met hom. Het onmiddelik vir my een gekoop en dit is al wat ek op my scopes gebruik.

Hoop dit help.

Jaco

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 1:00 pm
by LUAN
Nou wat is die ding se naam? Stuur bietjie n link asb man

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 1:04 pm
by jacojrdn
303

Soos hierbo genoem word hy deur Vangaurd gemaak. Weet nie of daar ander make is wat soortgeluk werk nie.
As jy nie reg kom nie, kan jy Sean by die kruitvat in Ranburg kontak en hoor of hy vir jou een kan aan stuur.

Jaco

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 1:17 pm
by jacojrdn
303

Hy lyk so

Image

Vanguard CK-2N1 2-in-1 optical cleaning kit

Hoop dit help

Jaco

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 1:28 pm
by LUAN
Ek kan nie foto sien by werk ;D Praat seker van die een http://www.vanguardworld.co.za/index.ph ... 6-266.html
Hoeveel?

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 1:38 pm
by G-force
Die werk vir my mooi met n sagte lappie maar ek wil ook een van daai penne kry.

[img width=358 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... les715.jpg[/img]

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 1:55 pm
by jacojrdn
*303* wrote: Ek kan nie foto sien by werk ;D Praat seker van die een http://www.vanguardworld.co.za/index.ph ... 6-266.html
Hoeveel?
Ja 303, die is net hy daai. Dink ek het R120 vir hom betaal, kan nie regtig onthou nie. Na ek gesien het hoe goed hy werk het ek net gese , gee my een.
Jaco

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 2:26 pm
by Johan Reyneke
Jy kan by S & O ook kry

R120    http://www.safariandoutdoor.co.za/item/leupold_lens_pen

http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... g_and_care

Huntersboma

R120  http://www.huntersboma.co.za/index.php/ ... t=11527993
R 90    http://www.huntersboma.co.za/index.php/ ... t=10500285

Ek het ook van vanguard se penne en sal die tipe nie verruil vir enige ander soort nie.

Groete

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 2:46 pm
by Beretta
G-force
Ek gebruik dit elke dag om my brile skoon te maak werk soos n bom maar pasop ek het hulle al gekry sonder so swart spiut punt woor en sonder die bril op gaan hy reguit oog toe  ;D ;D. Verkyker en scope lens pen niks beter nie.
Beretta

Re: Lense skoonmaak

Posted: Thu Jul 12, 2012 2:57 pm
by G-force
Beretta wrote: G-force
Ek gebruik dit elke dag om my brile skoon te maak werk soos n bom maar pasop ek het hulle al gekry sonder so swart spiut punt woor en sonder die bril op gaan hy reguit oog toe  ;D ;D. Verkyker en scope lens pen niks beter nie.
Beretta
Ja ek stem die lens pen gaan beslis beter werk maar om n lekker vuil scope skoon temaak werk daai rooi spuit goed.Gelukkig dra ek nie brille nie :D ;D