Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Fri Jun 22, 2012 8:25 pm
by Dewaldva
Hallo aan almal Ek is maar redelik nuut met die rekenaar ding, maar sover kom ek darem reg met so bietjie hulp. Sien uit daarna om bietjie gedagtes uit te ruil.
Dewald
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Jun 22, 2012 8:31 pm
by vlakvark1
Welkom hier , hoop jy sal dit geniet

. Van waar in die land is jy

Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Jun 22, 2012 9:31 pm
by theedge
Hi maat baie welkom bly om kennis te maak
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Jun 23, 2012 2:04 pm
by Pvdw
Daarshy Dewald nou is jy ook op die lug. Welkom hier.
Peet
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Jun 23, 2012 2:14 pm
by C.J.
Welkom Dewald,
Hoop jy geniet dit hier!
C.J.
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Jun 23, 2012 6:02 pm
by Johan Reyneke
Welkom hier
Seker jy sal dit geniet.
Groete
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Jun 23, 2012 11:20 pm
by visstok
Welkom Dewald, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Jun 26, 2012 4:32 pm
by Ferdi
Hallo en Welkom Dewald
Groete
Ferdi
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Jun 26, 2012 7:18 pm
by Cz_apie
Welkom Dewald