Ek kannie onthou waar nie maar ek het die kalibers/doppe iewers raak gelees,
kan iemand meer lig oor die onderwerp gooi??
Ek luister graag
.307 en .309 en.310
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
.307 en .309 en.310
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Danie Lombard .243
Re: .307 en .309 en.310
.307 is presies dieselfde as 'n .308 .307 het 'n RIMMED CASE en pas in knak loop gewere, laai van agter in die loop in. So iets.
