Ek het vir my seun n nuwe .270 CZ550 geweer gekoop met n Armtech kolf. Die geweer is ge "glassbed" en die loop is mooi los en het n KD op. Ons het vir hom die volgende rontes gelaai:
Nuwe PMP doppe
PMP magnum knaldoppies
130gn Hornady interbond koeels
S365 53gn dryfmiddel
63.4 mm totale lengte van patroon
Ons het nou vandag die teleskoop (Lynx 4.5 - 14 X50) ingestel en baie gesukkel om n goeie groepering te kry.
Uit vyf skote op 100 meter kry ons gemiddeld drie 1 duim regs bo en twee 1duim links onder. Die groepering van die wat hoog regs is en laag links is, is goed so 1/2 duim.
Ek sal waardeer as iemand my raad kan gee waar om te begin om die groepering kleiner te kry.
.270 groepering help asb
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
.270 groepering help asb
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: .270 groepering help asb
Hi Nickvn,
Daai TPL van jou klink nie vir my reg nie jong. Hy klink heeltemal te kort, weet dit is 21.44mm korter as die Max gegewe TPL. My TPL vir my .270 is almal tussen 84.50mm en 85.80mm, maar sal natuurlik verskil van geweer tot geweer, maar nogsteeds dink ek jou TPL is heeltemal te kort. Dit is n 33mm seating depth daai TPL van jou....... en dan natuurlik baie hoe druk.
Groete,
Piet

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .270 groepering help asb
TPL is dalk net 'n tikfoutjie die 6 eintlik 8?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: .270 groepering help asb
Jammer kerels, tikfoutjie TPL moes 83.4 gewees het.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Neels
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm
Re: .270 groepering help asb
NICKVN'
Ek gee vir jou my herlaai gegewens vir inligting.My .270 is 'n Husquvarne met 'n musgrave loop van 29 duim.
Doppe is Norma
Herlaai met 47.0gr 355 vir 2900 vt/sek
Slagdoppies CCI 200
Gebruik Nosler interbond punte 140gr
TPL 87.6
Groepering 12-15 mm op 100 meters ( en dit is ou o?)
Dit is my gegewens dalk kan jy iets hieruit wys word
Groete

Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: .270 groepering help asb
Nick
Op 150gr nosler partitions laai ek 49.5gr S365-dis wat myne laaik(het 2 270 Sako's)-kan jou nie met ander punte of ladings help nie-ek is nie 'n benchrest man nie so ek skiet nie daai klein gaatjies wat almal skiet nie ma as 'n ding lewe val hy vinnig-ek bly in 'n kopskoot area waar ons skiet en nie jag nie.
Elke geweer en man het sy eie maniere
Sterkte
Henry
Op 150gr nosler partitions laai ek 49.5gr S365-dis wat myne laaik(het 2 270 Sako's)-kan jou nie met ander punte of ladings help nie-ek is nie 'n benchrest man nie so ek skiet nie daai klein gaatjies wat almal skiet nie ma as 'n ding lewe val hy vinnig-ek bly in 'n kopskoot area waar ons skiet en nie jag nie.
Elke geweer en man het sy eie maniere
Sterkte
Henry
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: .270 groepering help asb
Dankie julle. Ek het gisteraand le en dink hieroor. Die doppe wat ek gebruik het was nuwe doppe wat nog nie gevuur was nie. Kan dit n invloed he?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: .270 groepering help asb
Nuwe doppe, ongesize, sal verskillende volumes en lengtes en natuurlik gewigte gee. Veral as hulle uit "Phillimon Maak Patrone" se fabriek uitkom...(maak nie saak hoe hulle dit verduidelik/teenstry nie....dis die enigste ammo op die forum met sy eie KLAGTES topic),
so Nickvn, ja, dit mag dalk jou antwoord wees..
As jy die doppe gladnie voorbery het nie, kan daar groot verskille, flashole burs ens ens wees wat jou groepe sal beinvloed.
Ook sien ek jy s? min oor die scope se opsit...is dit reg gedoen?, mooi ge"lap"? als mooi vas?regte ringe/basise wat nie skuif nie?
Kyk ook vir los "burs" in die KD, dis maklik om te fix, en kyk of hy mooi styf vasgedraai is.
Sterkte en kom report back
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: .270 groepering help asb
Hi Cobb
Dankie, Ek het die geweer by die geweersmit gehad om alles te check. Hy het die aksie ge glassbed, die scope gelap en seker gemaak dat alles reguit is en die loop en KD ge check. Hy was gelukkig met alles gewees. Hy het ook die ringe n scope reg geskuif en vas gemaak.
Ek sal maar begin met verskllende speel om te sien wat hy doen.
Phillimon Maak Patrone
Ek sal hulle weer laai en sien wat maak hulle.
Dankie