Page 1 of 1
Hoe om QL program te bekom
Posted: Tue Jun 05, 2012 6:51 pm
by Henk100
Hallo
Kan iemand vir my help hoe om die QL program te bekom.
Dankie
Groete
Henk
Re: Hoe om QL program te bekom
Posted: Tue Jun 05, 2012 7:52 pm
by Johan Reyneke
Hy is beskikbaar by Safari and outdoor
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... ram_v3.6.2
Sien daar is 1 oor in stock
Groete
Johan
Re: Hoe om QL program te bekom
Posted: Wed Jun 06, 2012 7:13 am
by Henk100
Dankie Johan.
Is dit net in CD formaat beskikbaar, of kan mens dit op 'n website betaal en aflaai?
Groete
Henk
Re: Hoe om QL program te bekom
Posted: Wed Jun 06, 2012 12:46 pm
by Johan Reyneke
Huidige weergawe is net op cd beskikbaar. Ek het al hier erens raak gelees dat die ouens van die vorige weergawes "gecrack" het en is op download sites beskikbaar. Ek het ongelukkig nie daardie inligting nie. Ek weet ook dat die gebruikers sukkel om die weergawes op Windows 7 te laat werk, en hulle moet virtual masjiene opstel om QL te kan gebruik.
Jy kan by
http://jaracal.com/index.php/topic,1126 ... #msg147393 meer gaan lees oor dit.
Groete
Re: Hoe om QL program te bekom
Posted: Tue Jun 12, 2012 9:37 am
by Ruhan
Kan iemand my se of QL beskikbaar is vir Apple Mac?
Re: Hoe om QL program te bekom
Posted: Tue Jun 12, 2012 4:20 pm
by Ruhan
Dankie Ludwig.
Is dit wat jy gedoen het?