Page 1 of 2
30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sat Jun 02, 2012 3:30 pm
by grumpy
Kom vertel bietjie wat gebruik jy om te laai vir jag en papier skiet.
Dop
Kruit
Hoeveel kruit
Slag dop
Koel en gewig vir watter wild
Ons kan so maak met die ander kalibers ook maar kom ons kyk hoe werk dit vir die 30-06.

Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sat Jun 02, 2012 3:59 pm
by Vlakvark
30-06 Wat gebruik jy?
"n .270

Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sat Jun 02, 2012 5:04 pm
by Geno
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sat Jun 02, 2012 8:56 pm
by Gerard
Ek is besig om 'n 30-06 te herbou vir myself. Die kolf is so halfpad klaar en dit lyk of ek so oor 'n maand of twee met die ladings kan skietbaan toe gaan. Die resep vir die ladings is:
PMP doppe.
LRM primers.
S321 begin met 52gr en mik vir 'n rustige 3100vps. Dit sal waarskynlik ongeveer 54/55gr wees.
140gr HV koe?l.
Die trajek is 1.5" laag by die tromp, net onder 2" hoog op 100, zero op 200 en 8" laag op 300.
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sat Jun 02, 2012 11:37 pm
by Carl
Hallo, bydrae van 'n beginner. Ek het vanmiddag my eerste ladings getoets. Sommer op die plaas maar ek moes net kruit brand!
Hornady interlock, 180 gr
Win doppe, 2 generasie. 3.245" tpl
CCI 200
Norma 204 51gr
Hulle het mooi gaan le, al was die bench die ou Willis

Ek wil dieselfde lading op die Nosler Partitions probeer. En dan ook die goens toets 200 en 220.
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sun Jun 03, 2012 3:22 pm
by grumpy
Interresant om te sien wat die manne gebruik!
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sun Jun 03, 2012 4:16 pm
by FDJ
Hi
Het al baie ladings probeer maar hierdie volgende een is dodelik in my geweer :
165 gr Nosler accubond vir jag en die ballistic tip vir papier
54.5gr S365
Winchester doppe
CCI 200 primers
TPL 85mm
Groete
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sun Jun 03, 2012 9:54 pm
by Vaalboer
Hi. Ek gebruik die volgende: Papier = Nosler 168, Custom Comp, Nosler doppe, magtech lr primers, s341 (maks volg somchem boekie). Jag= Hornady 165 boat tail interlocks met dieselfde ladings as bo. Ek vind s341 gee beter spoed as s365 wat ek lank gebruik het.. Spoed so 2750 vps
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Mon Jun 04, 2012 4:37 am
by tripodmvr
Ruger No. 1A ; 22 dm loop ; PMP dop ; CCI200 ; 150gr Barnes TSX ; S365 - 56gr ; Spoed 2776 vps ; 22mm groep op 100m.
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Mon Jun 04, 2012 8:55 am
by FCLoretz
My huidige lading is soos volg.
Sierra Game King 200gr
47gr S365
CCI200
Winchester doppe
Spoed is 2327ft./sek
Ek gaan Bwb en vlakvark jag.
Ek will oor skuif na Noslers of Barnes in 'n 165/168 of 180gr punt na die jag sessie.
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Mon Jun 04, 2012 9:00 am
by Gerhard
150 gr Nosler Ballistic Tip en Accubonds
Norma Doppe
Federal Large Rifle primers
54gr S355
Kry 3050fps
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Mon Jun 04, 2012 9:22 am
by martinf
Hi
Ek skiet ook nossler balistic tips en accubond. Ek wil net graag weet of daai spoed nie te veel is vir bok skiet nie??
Ek kry tans +- 2800 f/s en dit voel al vir my baie om 'n bok te skiet met die minste skade.
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Wed Jun 06, 2012 6:24 pm
by grumpy
Dit lyk goed en baie interresant.
Dankie so ver vir die inligting manne.
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Thu Jun 07, 2012 6:11 pm
by Henk100
Grumpy
Ek het 'n 30-06 Voere.
Ek gebruik die volgende
Norma doppe
250 CCI Magnum slagdoppe
53 Grn S341 kruit
165 Grn Sierra Game King op die stadium
Skiet alles daarmee
Groete
Henk
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Fri Jun 08, 2012 5:10 pm
by FCLoretz
Gerhard wrote:
150 gr Nosler Ballistic Tip en Accubonds
Norma Doppe
Federal Large Rifle primers
54gr S355
Kry 3050fps
Hi Gerhard,
So uit nuuskierigheid, waarom gebruik jy die S355 in jou .30-06
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sun Jun 10, 2012 12:56 pm
by CarelG
Dop: Norma
Kruit: S365
Hoeveel kruit: 56gn
Slag dop: CCI200
Koel en gewig vir watter wild: 150gn Hornady Interbond, gewoonlik die eerste ding wat stil staan in die Bosveld
[img width=560 height=420]
http://i1216.photobucket.com/albums/dd3 ... 4-2012.jpg[/img]
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sun Jun 10, 2012 12:59 pm
by BRNO (Pierre)
martinf wrote:
Hi
Ek skiet ook nossler balistic tips en accubond. Ek wil net graag weet of daai spoed nie te veel is vir bok skiet nie??
Ek kry tans +- 2800 f/s en dit voel al vir my baie om 'n bok te skiet met die minste skade.
Ek skiet Accubonds 180gr en Interbonds 165gr teen 2750ft/sek, en het laas naweek redelik min vleisskade gehad op verskeie bokke. Volgens nossler presteer hulle koeels beste tussen 2700ft/sek en 3000ft/sek.
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sun Jun 10, 2012 6:04 pm
by Gerhard
FCLoretz wrote:
Gerhard wrote:
150 gr Nosler Ballistic Tip en Accubonds
Norma Doppe
Federal Large Rifle primers
54gr S355
Kry 3050fps
Hi Gerhard,
So uit nuuskierigheid, waarom gebruik jy die S355 in jou .30-06
355 werk die beste met die 150gr's

Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Sun Jun 10, 2012 9:02 pm
by PJS
Grumpy
Baan: 150 gr Hornady Interlock, 55 gr S365, RP doppe, CCI 200 primers +- 2740 ft. TPL 82
Alle wild wat ek skiet met: 150 gr Hornady Interbond, 51 gr S365, RP doppe, CCI 200 primers +- 2490 ft Bosveld en kort afstande anders vir afstand 200 m + is dit: 150 gr Hornady Interbond 53.5 gr S365, RP doppe, CCI 200 primers teen +-2700ft TPL 83.
Groete,
PJ
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Mon Jun 11, 2012 9:57 pm
by Pumba30-06
Hi Grumby
Ek het n BRNO 30-06 ZKK 601( ek dink dis die lang aksie) Deluxe.
Hy hou redelik van enigge iets wat ek hom voer.
My oefen lading is: PMP Doppe, 180gr Pro-am of std koele, CCI 200 primers met 53,5gr S365 teen 2656fps gemiddeld.
My jag vir enigge iets in die bos: Winchester doppe, 180gr Barnes TTSX, CCI 200 primers met 52,4gr S365 teen 2648fps gemiddeld. Ek stel hom in op n duim hoog op 100m dan val hy minder as 2 duim op 200m. Ek het eers met Rhino punte 180gr met CCI 250 primers agter 53.5gr S365 teen 2608fps.
Al die ladings kry ek onder n duim groepering as ek my kant bring.
Hoop dit help.
Groete
Jurgens
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Tue Jun 12, 2012 5:00 am
by Gerhard
Manne,
Wie het 'n lading vir 150gr TTSX vir die 30 06?
Ek wil graag begin met lading ontwikkeling met my 30 06 maar het nie regtig n weg spring resep nie...
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Tue Jun 12, 2012 6:54 am
by BRNO (Pierre)
Gerhard wrote:
Manne,
Wie het 'n lading vir 150gr TTSX vir die 30 06?
Ek wil graag begin met lading ontwikkeling met my 30 06 maar het nie regtig n weg spring resep nie...
Ek gaan die een ook dophou Gerhard. Ek het ook nogals die koeel in gedagte.
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Tue Jun 12, 2012 11:58 am
by Beretta
Manne
Ek wonder of julle my kan help ken julle die 3006 Springfield A1Garand geweer.
Beretta
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Tue Jun 12, 2012 12:00 pm
by BLOK
Oom Beret
As ek reg is lyk hy amper soos die ou 303's so effe militer met n semi full stock, het lank terug een gesien in n geweer winkel.
Re: 30-06 Wat gebruik jy?
Posted: Tue Jun 12, 2012 12:05 pm
by Beretta
Thks Blok
Ek is nou net een verniet gegee en ook n Browning. 22 ken nie eintlik die make of gewere nie. Weet net hy is semi outomaties
Beretta